Ek het my seun verloor. Is stukkend agv dit. Maar U bemoedig my Elke dag. Die lied dra my Elke dag. Baie dankie vir u aandeel op my pad na healing. 💔😭🤍🤍🤍🕊️
Jy het my in trane Heno...dit was my Oupa Se favourite lied ..en ons moes hom an die dood af Stan nou in Oktober mand...ons het nog baie seer...mar die song bring biekie vertroosting...dankie
Wow ek Kani die trane keer nie. Die lied is op repeat en met elke luister loop my trane . Magtige salwing of jou lewe my sussie. Ek bid dat die Salwing altyd op jou sal rus😭😭😭🙏🙌
Goosebumps...n Pinkster kind hierii...Pinkster mense laat nii dat enige iets hulle keer om hul Maker te verheerlik nii Maki saak dii plek waar j is nii
Jy laat my aan jou pa dink oor die jare tyd vani kazette baie by hom gaan draai as k springbok toe gaan na liefie van nel ek sien die ou blou Toyota wat my gery het ja n salwing draer ai oompie os kon hom kazette oor en oor luister en nie verveelt word nie deur nag gebed persoonlik vas en gebed dan speel os dit waar van die 1 van die liedere was wat os vergesel het na God se Troon die Godelike geur wat dit af gegee het trek tt vandag toe heel deur afrika nou hoor en sien k jou hou so aan bou die koningkryk van God
🔥🔥🔥😭😭😭Ek dank God vir die lewe van hierdie jong dame! Heno jy is 'n blessing!!! Salwing rus geweldig op jou sis
Ek het my seun verloor. Is stukkend agv dit. Maar U bemoedig my Elke dag. Die lied dra my Elke dag. Baie dankie vir u aandeel op my pad na healing. 💔😭🤍🤍🤍🕊️
The Holy spirit was in that place.😭🙌Pragtige stem Henoline.🥺Jy is waarlik gesalf en geseend.❤️
Good
Een van die BESTE performances ooit!!!!!!!!!. tops Henoline
Daar ìs maar altyd n special aroma in die noordkaap stemme en hierdie miesie het dit God be with you
Ek glo wat jy sing want ek weet Hy leef in jou. Jys die beste gospelkunstenaar vir my. Punt. Trots op jou.
Sy us uitstekend
Jy het my in trane Heno...dit was my Oupa Se favourite lied ..en ons moes hom an die dood af Stan nou in Oktober mand...ons het nog baie seer...mar die song bring biekie vertroosting...dankie
My eerste liedjie elke oggend voor werk! En elke keer raak ek emotional. Prys die Here,die lied maak my dag...
Wow ek Kani die trane keer nie. Die lied is op repeat en met elke luister loop my trane . Magtige salwing of jou lewe my sussie. Ek bid dat die Salwing altyd op jou sal rus😭😭😭🙏🙌
Oomblik na oomblik😇sal hy my bewaar
Oomblik na oomblik hou sy liefde my...
Dankie jesus vir alles wat u doen vir my en nogsteeds doen..
Een van my gunsteling liedere.Daars nog baie,maar jy het dit fantasties gesing.Vat my vêr terug.Baie dankie.Die HERE seen.🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼
Ai Heno, you bless me each and everytime! 😢👐👏
hallelujah 🙏❤️❤️ mooi song
Amen praise bless to be a blessing ❤
Blessings Koortjies 👋🤝
Morning Cc, May God continue to use you and bless you Abandantly
Only the love of Jesus can help you carry on when you are at your lowest....NOTHING LIKE THE LOVE OF JESUS
❤ wonderful and powerful, GOD bless
Amen hallelujah 🙌
Powerfull performance!!! Wow, !!
Wow my favourite song 🤞🙏
Amen
Beautiful 🥺🥺🥺❤️❤️
Amen 🙏❤❤
Goue stem moeni ophou vir Jesus sing Nie jongdame🙏🙌🥺
amen u het my in trane u is gebless sis
Dankie Here
Thank You Jesus
Goosebumps...n Pinkster kind hierii...Pinkster mense laat nii dat enige iets hulle keer om hul Maker te verheerlik nii Maki saak dii plek waar j is nii
Dankie HERE dankie Here
Ai Here dankie vir wat u doen in noord kaap
😭😭😭😭😭 ek luister die lied Elke dag. Die Anointing wat oor U rus my sus. Cjoh!!!! U sing uit die Mond van die Here 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
The presence 9f God so so so tangible. God was there.
❤😭😭😭🔥Thank god
Sy het geworship!
Ek kan dit voel hoe dat die salwing van die Here die trane uit my oe uit vorseer.... Waarlik besef ek hoe on beperk die Gees van die Here kan beweeg.🔥
😭❤🔥🔥🔥🔥
What a blessing
Powerful🙌🙌🙌you are bless H.G
Oomblik na oomblik Amen sal hy my bewaar😭😭😭😭
Blessings Shalom
Powerful
sjoe!!!!🔥🔥🔥🔥🔥🙌
Heno...het j my nou in trane. Oomblik na Oomblik hou Sy liefde my! Mag die guns van die Here altyd op jou lewe rus tot in lente van dae.
Aai Jesus! Ek wag vir Jesus tot hy skyn duer my.
💐😭❤️
🙌🙌
🙏🏾🙌🏾
😭😭😭🙌🙌🙌🙌🙌🙌
😭😭👏👏
hallelujah
Mag die jou hoe hoogtes vat die seen van die Here rus op jou
Stem soos i engel ❤
Wow HOLY SPIRT
Sjoe 😭 oomblik na oomblik...elke dag
Rabanda Hallelluja Groot is die Here van die Leerskare
Ek het vanoggend met die song wakker geword HEILIG GEGEES WAAI OOR OS 😢
Myz
🙏🙏🔥🙏🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🤣💕🤣🤣
En n jaar later beweeg die Heilige Gees steeds...
Amen dit is net Jesus wat dit Kan doen
Ai n konings lied
🙏🙏🙏🙏🙌🙏🙌🙏🙌🙌🙏🙌🙏🙌🙏🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣👌👌👌😥👌🤲
Die meisie kind sing onder die Salwing!
Jy laat my aan jou pa dink oor die jare tyd vani kazette baie by hom gaan draai as k springbok toe gaan na liefie van nel ek sien die ou blou Toyota wat my gery het ja n salwing draer ai oompie os kon hom kazette oor en oor luister en nie verveelt word nie deur nag gebed persoonlik vas en gebed dan speel os dit waar van die 1 van die liedere was wat os vergesel het na God se Troon die Godelike geur wat dit af gegee het trek tt vandag toe heel deur afrika nou hoor en sien k jou hou so aan bou die koningkryk van God
Guns van die Here is oomblik na oomblik op jou my sister Die Here hou nie op om jou te seen hou goeie moed