Deur die Vallei - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ส.ค. 2022
  • Craig and Crystal het dié pragtige duet in die #Koortjies-ateljee kom sing!
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 31

  • @cynthiaengelbrecht7832
    @cynthiaengelbrecht7832 ปีที่แล้ว +6

    Die beste lied vir 2022. 1ste keer opRadio Kansel gehoor,my hart en siel diep geruk, dis uit die hart van Christus vir ons gegee...ek huil snot en trane...alle eer aan die Here dat u die lied geskryf en getoonset het deur die Heilige Gees

  • @divinedewet604
    @divinedewet604 ปีที่แล้ว +3

    Wat 'n getuienis, inderdaad is Hy met ons tot aan einde van wereld, dit beloof Sy Woord ons. Ek self het hoekoms en waaroms, maar God is getrou, Hy sal nooit meer toe laat as wat ons kan oor kom nie. Alles sal ten goede meewerk, vir die wat Hom liefhet, God's rykste Seen vir jul as paartjie en pad vorentoe ❤️🙏

  • @vevionwitbooi7083
    @vevionwitbooi7083 ปีที่แล้ว +3

    Keep watching this over @over again. I've listen to wht they've been through @ that's where they've decided 2 write a song. Everytime when I'm watching this video, I keep on saying, yor, ds diep dis bje diep. This song means a lot 2 me, can't stop watching this video❤

  • @lokiesma4771
    @lokiesma4771 ปีที่แล้ว +7

    Joh Pastoor Craig en Crystal die lied raak my regtg baie ding het in my lewe gebeer maar die lied tel op Na gisteraand hey Ek dinge Anders verstaan dankie u hulle her my wee nuwe krag ggee Om aan te Gaan.

  • @ludeneyon7713
    @ludeneyon7713 ปีที่แล้ว +2

    Wow blessed couple jle sing dwars deur my hart🥺🙏🙌

  • @abigailbooysen-olivier9069
    @abigailbooysen-olivier9069 ปีที่แล้ว +3

    BESTE LIED VIR 2022🙌🙌🙌

  • @dimitromoses
    @dimitromoses 8 หลายเดือนก่อน +3

    Here, ek prys U. U hou my hand, U stap met my!

  • @iindaf5117
    @iindaf5117 ปีที่แล้ว +2

    Truly a blessed song.. I'm blessed

  • @sheilalibbie8118
    @sheilalibbie8118 ปีที่แล้ว +1

    What a powerfull couple may God continue to bless you🙏🙏🙏

  • @PatrickPlaatjies
    @PatrickPlaatjies 5 หลายเดือนก่อน +1

    I love this song

  • @tia-kaycommay3265
    @tia-kaycommay3265 ปีที่แล้ว +1

    I needed this thank you Jesus 😇

  • @DSSLW2023-rp4ix
    @DSSLW2023-rp4ix หลายเดือนก่อน

    ❤❤amen❤❤

  • @Chatyze
    @Chatyze ปีที่แล้ว +1

    27 June 2023 while my wife, Marilyn, played this song, I just burst out in tears....bless you JR and Koortjies for this program and song ❤

  • @francinesheen711
    @francinesheen711 5 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah❤

  • @janinevisagie5425
    @janinevisagie5425 ปีที่แล้ว

    Hallelujah Hallelujah 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @user-jy5cq9kr3w
    @user-jy5cq9kr3w 10 หลายเดือนก่อน

    die song laat my vergeet van al die slegte dinge.....my gunsteling song

  • @ZelmaineLakey-kv8sj
    @ZelmaineLakey-kv8sj 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here u hou my hand, ek gee u al die EER

  • @gloriaapril2170
    @gloriaapril2170 ปีที่แล้ว

    Big Amen

  • @julianamorkel8525
    @julianamorkel8525 ปีที่แล้ว +1

    Baie kragtig het vadag met daardie vrae geworstel hoop sal nou berusting kry

  • @dorothydorothea9689
    @dorothydorothea9689 ปีที่แล้ว

    Dankie so baie dankie Here

  • @kinsernshungumuzvidzwa2140
    @kinsernshungumuzvidzwa2140 ปีที่แล้ว

    Blessings KOORTJIES 👋🤝

  • @haroldeneismail1476
    @haroldeneismail1476 27 วันที่ผ่านมา

    Wat n absolute seening om julle te ervaar in aanbidding! Baie dankie.

  • @lizellecharmaine1382
    @lizellecharmaine1382 ปีที่แล้ว

    AMENNNN SO WAAR DIE GESANG BEMOEDIG MY BAIE DANKIE HERE GESEEND PASTOR

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 ปีที่แล้ว

    Amen Amen Amen blessings Shalom

  • @marthasaayman2936
    @marthasaayman2936 ปีที่แล้ว

    Wow ...danki Jesus

  • @ContentSaturnPlanet-dg7ex
    @ContentSaturnPlanet-dg7ex 5 หลายเดือนก่อน

    Here Jesus stap asb saam met my deur die Starts asb Almagtige Koning😢

  • @altheaarendse8508
    @altheaarendse8508 ปีที่แล้ว

    DANKIE HERE.

  • @shanuizedesiree9337
    @shanuizedesiree9337 ปีที่แล้ว

    O yes Here u stap met my , niemand stap waarlik met os soos Jesus Nie baie stap met os en draai af mar u Bly ,by os wees bemoedig vandag