Wow Amen Hallelujah ek voel die salwing van di Here ..hou net aan Hy is naby ..dankie Here ..
Amen what an awesome chorus. Thank you Jesus for each time i listen to pastor Jonathan's show powerful
Amazing song. I sing it since I heard this song. We must hold onto our faith. Coz God is always close and near to help us❤🙏🏻🙌🏻🙇🏻♀️👏🏻
God going to raise this man up. He is annoited... Beautiful
Amazing voice Nd truly encouragement for us
One of my favorite songs.
Hold on to His promises. There's none like You Lord. ❤
Dis waar wanneer die stryd op sy hewigste is ,is HY naby AMEN 🙏 🙌
My sister Lizbet se favourite song wat haar deur haar soekbed gedra het. Amen sy vandag hystoe maar dus vir ons om "aan te Hou"
Een van my favourites........
Ek kry elke keer hoendervleis wane ek dit lystr ....dankie vir die lied pastor mens skep net weer nuwe moed!
Wow powerful, Alwin Isaacks, love this really,, spiritual powerful!!
❤Amen my God is good all the time❤❤
Indeed Hy is naby hou net aan Gkiry to God thanks for the message
Powerful….. Thank you…. Amen!!!
Al is dit nie alty maklik nie, ma hou net aan..Glory🙌🙌
Die het my in trane😢😢😢😢😢
Wat n mooi lied God seen jou pinksterkind ❤❤❤
HOU NET AAN ❤🎉
Dnki here vir x dankbaar siel wat Sy gawe ingeneem danki aan Allen weimers
Amen 🙏🙏🙌🙌
Thank you Lord for you word
Amen 🙌😢
Hou net aan...dont give up..busy eith the work of God...just continunue..Amen🙏🙏🙏
Baie dankie x moet aanhou die storms is da hou net aan
Amen God is good ek like die song man van God jy bless my met die song praat met my
Salwing geweldig op dai lied
Oooh Jesus thank you for Joshua
As ek net iets kan se....dis nou n lied vir israel die Here is in hul stryd
So waar god is naby joshua dnki my vriend het genèesing gekry deur u lied joshua
Amen ,Hou net aan❤❤❤❤Ek is Lief Vir die god ❤❤
Amen danki Here
Amen en Amen
So waar
ek skep mood in die song
Amen
DIE HERE IS NABY...HEILIG IS JESUS!🥰🥰🥰❤️
Amen is waar hou net an man van god praat met my
Dankie
God van Bo 🎉🎉
AMEN
Amen🙏
Yes hou aan
🙌🏻❤️
Dit gee my wee moed om aan te gan soms voel ek moeloos ma die song pastoor gee my nuwe hoop dankie Here
Powerful
Geseende songs
♥️shout out again 😢
❤
🙏
❤❤❤
Deur n moeilike tyd het die gesang my gedra
5hou net aan hallelujah
❤❤
Soli deo Gloria🙌🏼
Die Here is Na by🙏🙌 Amen 🙏🙌
Elkedag voel dit jy gaan dit nie maki but hou net aan al gaan dit nìe leka bydi hys nie hou net aan bydie werk oeki but hou net aan in Jesus name amen😇😇
Amen 🙏🙏🙏😢
My mother likes this song
🙌
Glory to the King of all kings
Glory to God.
Amen halleluja halleluja
Sjoeeee!!!!❤
🙋
Amen magtag
Glory to God
Hou net and Hy sal ons nooit vertaal nie
🙌🙌🙌🙌😭😭😭😭
The holy of god
JR ft JR Nd die band ani brand
Dag se dnkie vr die lied hr my deur gdra toel dt lyk ek gn dt ni maak ni.
Aaaamn aleluuuja prys sy naam
Hierdie lied gee my baie hoop al vlooi jou probleme soos n rivier aan die einde van die rivier is n groot lig wat skein dit beteken daar is hoop
More stuur die song asb fan Ek Kan Nie meer Nie asb
Is ek Malin man van God jy het my ge bless
Hou net aan die HERE is naby
Frankie Jesus
Lea renier
❤😢😮😅❤😮😊😅😊❤❤❤
🥰🥲
Amen 🙏
❤
❤❤❤
❤
❤
❤
❤
❤
❤
❤
Joshua Jansen ht i heavy salwing op sy sang... Hy bskerm my, Jesus is di een, psalm sing... Hou net aan Joshua... God bless
Man van God is ek Malin van welkom ek like die song praat met my ja hou net aan God loves you
Dankie Here...U is getrou...ek loof en prys U Heilige Naam...Ons moet net aan hou en vas hou🔥🙇🙏
Bly by die voete van Jesus
Amen