KSM Erediens | 24 Mrt. | Ek is I Ek is die deur (Fanie Venter)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Ek is die deur is Jesus se derde uitspraak in die Johannes evangelie waarmee Hy Homself bekend stel. ‘n Deur kan dien as ‘n uitgang en ‘n ingang. In hierdie boodskap ontdek ons saam waaruit die Deur ons lei en waarin Hy ons lei.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

ความคิดเห็น • 3

  • @louisevanwyk627
    @louisevanwyk627 6 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Fanie vir die boodskap. Seeninge. Liza

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie uitstaande inspiredende boodskap oor die liefdevolle en genadige sisteem van hoe ons moet leef.

  • @allancarolus
    @allancarolus 6 หลายเดือนก่อน

    Amen die Here seen