KSM Erediens | 31 Mrt. | Ek is I Ek is die Goeie Herder (Neels Marais)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • In ‘n tyd waar die TV en ons slimfone ons herders geword het, leer Psalm 23 ons dat daar net een Goeie Herder is. Die Herder waarvan Dawid praat is die Een wat sy skape versorg, beskerm en na groen weivelde lei. Die volk van God het egter hul rug op die Here gedraai en afdraaipaadjies gevat. Tog is die Here die een wat sy kudde soek en hul bymekaarmaak. Hy is gretig om die geskiedenis van die mensdom binne te kom en in Jesus Christus word die Goeie Herder waarvan die Ou Testament praat, beliggaam. In Sy eie woorde is Hy die Goeie Herder wat sy lewe vir die skape aflê.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

ความคิดเห็น • 6

  • @LindaDalbock
    @LindaDalbock 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Neels, jou dienste het n heilige teenwoordigheid. Ek kan dit weer en weer luister.

  • @melindavandenberg-fh3kw
    @melindavandenberg-fh3kw 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Neels, dat jy jou harts-verhouding met jou Skepper met ons gedeel het.

  • @juliagerwel2917
    @juliagerwel2917 5 หลายเดือนก่อน

    Neels Baie Baie dankie vir die pragtige en geseende boodskap. Vader het jou werklik gebruik om so pragtige boodskap te bring. Die verhaal vn die Jong seun was werklik roerend en Baie treffend. Die Here is waarlik die Goeie Herder. Mag die Here jou meer seen.

  • @adreventer5708
    @adreventer5708 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Neels

  • @LindaDalbock
    @LindaDalbock 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Neels, kan nie wag vir jou volgende boodskap nie

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 5 หลายเดือนก่อน

    Insiggewende boodskap.