VIPCROSSSTITCH pakkie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ก.ย. 2024
  • Hallo julle,
    For is weer tyd om die volgende deel van my pakkie oop te maak.
    Hier is die link vir hulle website:
    bit.ly/3QJxfZw
    Hier is die links vir alles wat ek oop gemaak het:
    Tee koppies: www.vipcrossst...
    En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee:
    10% discount code:Tanya10
    So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n groot verskeidenheid.
    Lekker daggie 🌸
    Tanya

ความคิดเห็น • 1

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, Ek hou van jou prentjies en geniet jou kruissteek baie as jy daar aan werk.... ❤❤❤