Rondevlei Hengelkompetisie 2017

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ต.ค. 2024
  • Rondevlei Westvaal Hengelkompetisie word jaarliks op die plaas Rondevlei ongeveer 30km op die R505 vanaf Makwassie, Suid Afrika gehou. Hengel word vanaf die oewer aangebied waar die Makwassie spruit in die Vaalrevier mond. Pryse word toegeken vir die swaarste karp en baber.

ความคิดเห็น •