Fishing the Orange river - Douglas January 2020

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 28

  • @beebop9808
    @beebop9808 4 ปีที่แล้ว +2

    Holy hell, those yellow fish look like carnivorous carp. I like it!

  • @abdulmalim8029
    @abdulmalim8029 3 ปีที่แล้ว +1

    I'm coming to Douglas over the Christmas weekend for fishing on the orange river. I would appreciate if some can guide us to fish on the orange river

    • @Worsdier
      @Worsdier  3 ปีที่แล้ว +2

      Please contact the number at the end of the video.

  • @albinoblacksheep7826
    @albinoblacksheep7826 4 ปีที่แล้ว

    Lekker man nuwe subscriber. Dis lekker om ons land se vissies ook te sien.

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Dankie, welkom.

  • @scottgenius9189
    @scottgenius9189 ปีที่แล้ว

    Where is the camp it looks pretty neat

  • @schalkbruwer9767
    @schalkbruwer9767 3 ปีที่แล้ว

    Where are you guys staying . I want some flyfishing spots near douglas too

    • @Worsdier
      @Worsdier  3 ปีที่แล้ว

      Contact details are at the end of the video.

  • @nicomyburg4678
    @nicomyburg4678 4 ปีที่แล้ว

    Super cool video en n awesome plek. Met wie kan n ou praat oor die regte tackel vir so iets wat nie n klomp bollie aan jou wil verkoop nie? Ek is groot op rots en strand en spesie karp maar wou nog altyd so trip doen

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Waar is jy gelee? Wat kort jy als, het jy stok, katrol, lyn en lures nodig?

    • @nicomyburg4678
      @nicomyburg4678 4 ปีที่แล้ว

      Ek nodig n goeie stok en lures. Ek het vandag n stok gesien wat n pêl van my gekry het, dit lyk en voel na n goeie stok. Ek kan nou nie die naam onthou nie, maar dit was n WAFT 8.6ft medium heavy

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Daai stok klink te swaar.
      Ek weet nie wat jou budget is nie, maar hier is wat ek voorstel vir beste waarde vir geld:
      Katrol: Shimano Stradic FL2500
      Stok: Salmo Hornet Pro Light 7.8ft 5-20g
      Lures:
      - Salmo Rattlin Hornets (3.5cm, 4.5cm en 5.5cm)
      - Salmo Slick Stick
      - Salmo Spary Shad
      - Afrijig 1/4oz
      Lyn:
      Baie dun 8-strand braid van so 12-15lb.
      Leader:
      12lb Fluoro solank dit nie meer as 0.3mm dik is nie.

    • @nicomyburg4678
      @nicomyburg4678 4 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, jou voorstel maak baie sin. Baie dankie vir die hulp 👌

  • @henrymeiring3404
    @henrymeiring3404 5 ปีที่แล้ว

    Wow does the small mouths take that little crank baits???

    • @Worsdier
      @Worsdier  5 ปีที่แล้ว

      They can be very aggressive sometimes. Even caught a few on 5.5cm Salmo Rattlin Hornets. Learned that in the Richtersveld and it worked upstream in Douglas as well.

  • @schalkbruwer9767
    @schalkbruwer9767 3 ปีที่แล้ว

    Where is this spot

  • @marnagrobler4632
    @marnagrobler4632 4 ปีที่แล้ว

    Waar is die tent-plekkie?

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Lees die video se beskrywing.

  • @paulficksteenberg5793
    @paulficksteenberg5793 4 ปีที่แล้ว

    Baie nice video . Is daar n sekere tyd van die dag wat meer belowend is ?

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Ja, met sonsopkoms en sonsondergang is dit die beste maar deur die dag is dit nog steeds moontlik om met kunsaas te hengel.

  • @mohammedadam1204
    @mohammedadam1204 5 ปีที่แล้ว

    What was the largemouth caught on

    • @Worsdier
      @Worsdier  5 ปีที่แล้ว

      Assuming you are talking about the 5.8Kg one, Salmo Rattlin Hornet 4.5cm if I recall correctly.

  • @joesfishingadventures2713
    @joesfishingadventures2713 4 ปีที่แล้ว

    What app was used to make this video

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว

      Hi Joe, Final Cut Pro X

  • @muhammedzaahirsuliman6757
    @muhammedzaahirsuliman6757 4 ปีที่แล้ว

    Wer about inn douglas. Will i beable 2 fish ther?

    • @Worsdier
      @Worsdier  4 ปีที่แล้ว +1

      The contact details are shown at the end of the video.

  • @DiePiesang100
    @DiePiesang100 5 ปีที่แล้ว

    Moerse Baber! Meti catfish popper ne?

    • @Worsdier
      @Worsdier  5 ปีที่แล้ว

      Al die babers was op poppers gevang. Ek gebruik my eie popper ontwerp.