Wie sê jy is JESUS?
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- Is jy opsoek na JESUS maar kry nie jou antwoord by die mens nie?
Neels was opsoek na JESUS in verskillende kerke maar het net meer verward geraak. Hy't toe JESUS eers in Die Een Boek gevind, die BYBEL.
Vandag sê hy dat hy nogsteeds die kerk kies.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Léon Goosen
www.leongoosen.co.za
TH-cam Library
A Quiet Thought
Wayne Jones
/ @waynejonesmusic
Ek geniet jou getuienisse Juanita..Mag Jesus jou en gesin seên dat julle altyd vollop sal hê.Dit is n kosbare werk wat julle vir Jesus doen..Julle is geseendes vir Jesus se Koningkryk.
Baie dankie! Als tot Eer aan VADER
Môre liewe Juanita jy lyk omtrent sexy veral vandag! Bly altyd so pragtig! en vol lewenslus en geesdriftig oor God se Woord....Jy en jou gesin sal altyd Gesëend wees... Waar bly julle sal so graag vir jul persoonlik wil ontmoet! Jul getuienisse is ongelooflik en elkeen het n boodskap wat jy mooi lei tot volvoering! Jy is met n baie spesiale persoonlikheid gesëen en is n Koningskind!❤
Goeie dag Aletta. Kontak ons gerus op ons Whatsapp nr: 071 166 2178
JESUS IS DIE LIEFLING VAN MY SIEL..
Ek luister na AL jul getuienisse! Jul doen wonderlike werk. Maar tov hierdie getuienis, net een opmerking... n Baie belangrike een... Almal aanbid NIE dieselfde God nie, dis n new age idee. Net as jy deur JESUS tot God bid, sal jy gered word. Jy moet WEERGEBORE word om die Koningkryk te sien! Amen
Hi Malinda, baie dankie. Ons stem saam dat JESUS sê Hy's die weg en waarheid alleen. Ons bid dat almal JESUS sal aanneem as hulle Verlosser en Saligmaker.