Gaan jy die hel mis?
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- Attie het ‘n infeksie in sy dikderm gekry en dringend in die hospitaal op geëindig waar hy homself in ‘n 2x weke koma bevind het. Dis hier waar hy JESUS by ‘n groot deur bevind het maar dinge het nie uitgedraai soos wat gedog het nie. In die tyd het ‘n ervaring met hel ondervind. Sy vraag vandag is: “Gaan jy die hel mis?”
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
TH-cam Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Dankie Attie vir die getuienis ek hoop daar gaan baie wees wat se I surender Lord ek ingesluit dankie julle ons bid vir almal 🙏🙏
Groot is ons God pragtige getuienis
Prys Die Here dankie vir die awesome getuienis ons moet altyd gehoorsaam wees aan God
Wow baie mooi getuienis 🙌🙏🙇🏼♀️ God bless you
Amen ons dien a Groot god vol liefde
Wow!! Awesome Here!! 🤗🤗🤗
Sjoe..hoe verskriklik!! As mense tog net wil luister....
❤❤Die Here sê "Ek weet wat Ek vir julle(jou) beplan, sê die Here : voorspoed en nie teenspoed nie, Ek wil vir julle 'n toekomd gee, 'n verwagting!❤❤
Baie dankie vir die getuienis!
Baie dankie mense....🤗😃🤗🇿🇦🇿🇦
Ek kan nie wag vir die getuienis uit sending op n Maandag nie. Was nou so opgewonde om daar na te luister. Hou aan met dit!❤ Die Here seën julle. 🙏
Awesome dankie
Baie dankoe
Heidi Baker het gesê Obedience is better than sacrifice 🙌🏻🛐✝️🫶🏻🕊