Vandag in die Geskiedenis | 8 Maart 1822

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ต.ค. 2024
  • 𝗩𝗔𝗡𝗗𝗔𝗚 𝗜𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦
    𝟭𝟴𝟮𝟮 - 𝗔𝗻𝘁𝗼𝗻 𝗔𝗻𝗿𝗲𝗶𝘁𝗵, 𝗯𝗲𝗲𝗹𝗱𝗵𝗼𝘂𝗲𝗿 (* 𝟭𝟭 𝗝𝘂𝗻𝗶𝗲 𝟭𝟳𝟱𝟰)
    Anton Anreith, wat op Riegel, naby Freiburg in Duitsland, gebore is, was ’n beskeie en talentvolle kunstenaar wat hom in 1777 aan die Kaap gevestig het, waar hy bekendheid verwerf vir sy sierlike beeldhouwerk, onder meer in die Lutherse Kerk en as skepper van die kansel in die Groote Kerk. In samewerking met die argitek Thibault, is hy verantwoordelik vir die versiering in verskeie Kaapse geboue. In 1805 word die eerste kunsskool in Suid-Afrika deur hom gestig. Hy is op 8 Maart 1822 in sy huis in Bloemstraat, Kaapstad, oorlede.
    Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 8 Maart: afrikanergeski...

ความคิดเห็น •