Retief en Isabel Burger

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
  • This wonderful wedding was long awaited and we were privileged to capture it at The Silver Sixpence.

ความคิดเห็น • 11

  • @amandaloftus2617
    @amandaloftus2617 3 ปีที่แล้ว +1

    Wat n mooi video well done aan die videograaf !!!!! Die stem tussen in .....puik gedoen......Julle lyk pragtig ......Lief kou bruid Retief sys kosbaar .....wees vir die stukkende wereld daar buite n voorbeeld
    Stuninng troue!!!!

  • @francoismulder4854
    @francoismulder4854 10 ปีที่แล้ว +1

    F A N T A S T I E S ! ! ! So inspirerend - ons huweliksverhoudings die weerspieëling van die Bruidegom en Sy bruid, die Kerk van Christus. Mag dit so wees Here Jesus! Kyrie eleison.

  • @eduanpieterse4298
    @eduanpieterse4298 10 ปีที่แล้ว +1

    Lekker man, lekker!! Wanneer kan ons weer so partytjie!!

  • @anemariestoffel9807
    @anemariestoffel9807 2 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @lynnnell422
    @lynnnell422 8 ปีที่แล้ว +1

    af dis sooooooo mooi!!!

  • @djjireh
    @djjireh 10 ปีที่แล้ว

    Fantasties!! Baie baie nice julle!! Hierdie produksie is ook van TOP gehalte. Goeie kamera werk julle!

  • @susannewatson5691
    @susannewatson5691 4 ปีที่แล้ว

    Beautiful... congratulations

  • @hanshartzenberg2498
    @hanshartzenberg2498 10 ปีที่แล้ว

    Pragtig, wragtig PRAGTIG.!! Ons bid Vader se rykste seeninge oor hierdie twee mooi van binne en buite, mense toe. Seen, vrede, vreugde en geluk.!! Dankie vir die deel. :D

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig julle twee

  • @vanessalabuschagne6508
    @vanessalabuschagne6508 8 ปีที่แล้ว

    Dis baie mooi baie geluk en mag God julle altwee ryklik seen

  • @ernstmuller5753
    @ernstmuller5753 6 ปีที่แล้ว

    Retief mag God jou ryklik seen broer