Geheime Revolusie: Video 1: Die amper-debakel van Suid Afrika se inval in Angola

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
  • "Kon die geskiedenis anders verloop het indien Suid Afrika ‘n behoorlike staatsveiligheidsraad en nasionale intelligensiediens gehad het?"
    Hermann Giliomee gesels met Niël Barnard oor staatsgeheime gedurende sy termyn as spioenbaas van die Nasionale Intelligensiediens in die 1980's en sy boek Geheime revolusie: Memoirs van 'n spioenbaas.
    Klik hier vir meer informasie oor die boek: www.nb.co.za/Bo...

ความคิดเห็น •