Steve's Monday Chats - 10 June 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Steve praat op 10 Junie 2024 oor die nuus, oor veral dit wat jy VOOR DIE HEL nie sal lees in ons media nie, oor AI, oor wereldtendense in politiek, oor 'n Regering van Nasionale Eenheid, oor rugby, oor Bonny Tyler, oor kouse teen die koue en sommer baie ander dinge!
    Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...

ความคิดเห็น • 59

  • @marijkegreeff8317
    @marijkegreeff8317 3 หลายเดือนก่อน +1

    Ek luuuuv die winter! Veral in die Karoo. Dankie Steve, jy is awesome

  • @laurettabartolini8135
    @laurettabartolini8135 3 หลายเดือนก่อน +5

    Steve jy mag maar praat! So so goed.

  • @graaitjiedevilliers6654
    @graaitjiedevilliers6654 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dit sal darem asemrowend wees as jy kan oorvat vir dit wat reg is. Dankie vir die deel Steve. Ja nee kyk ek like Bonnie se musiek. Wonderlike dag vir jou.

  • @terrencehanafey5614
    @terrencehanafey5614 3 หลายเดือนก่อน +1

    Keep shining Steve you are a blessing to us all,Pastor Terrence Hanafey Daily Bread Ministries Pennington KZN 😂

  • @bvt5992
    @bvt5992 3 หลายเดือนก่อน

    Aitsa vir Rut! Beautiful.
    Jy kan darem lekker klets, soms net deksels vinnig! Love "Lost in France".
    3 top vryplekke:
    1. Dullstroom
    2. Clarens
    3. Kaapsehoop
    Geniet jou!

  • @samsonkjoseph6087
    @samsonkjoseph6087 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie broer Steve

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 3 หลายเดือนก่อน

    Lekker om weer na jou te luister! Glad nie n winters mens nie! Tot so wraggies n bietjie koud in Tzaneen son skyn maar n koue wind! Sterkte vir jou week bly veilig en warm! 🙏

  • @elsabekock5731
    @elsabekock5731 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie weer vir heerlike gesels so in die koue Steve.

  • @anitazondagh923
    @anitazondagh923 3 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Steve.

  • @TraceyAnnDuPlessis
    @TraceyAnnDuPlessis 3 หลายเดือนก่อน

    Hello Steve, dus net so koud hier in England net reen elke dag so siek vir hierdie weer. Nou lag ek sommer lekker jy is te snaaks. 😂

  • @elderepyper
    @elderepyper 3 หลายเดือนก่อน

    Gospel ja! 🙏

  • @CherylJonker
    @CherylJonker 3 หลายเดือนก่อน

    Hello Steve. Die winter is goed vir ons, op Maandae oggende, vroeg, want ons ontvang jou video posts hier . Ek geniet dit, irrespektiev van die koue, want jy wys hoe jy ons harte opwarm, selfs net met jou praatjies, wat altyd humeurvol is. I love your song "Is this the way to Amarillo" and all your music, Steve, it warms me and keeps me happy
    ❤ ❤ 💕 . . . ;

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 3 หลายเดือนก่อน

    More Steve.

  • @skywalkerneoblade
    @skywalkerneoblade 3 หลายเดือนก่อน +2

    Met al die strooi wat aangaan in die noorde begin ek dankbaan voel dat ek nog nie my land verlaat het nie. Ons mag dalk n paar "European refugees" ontvang oor die volgende paar jaar. Eintelik veilig aan die gat kant van die wereld?

    • @spacemuis
      @spacemuis 3 หลายเดือนก่อน

      Is dit nie wat OOM SIENER gesê het mense na SA sal vlug en in WIT TENTE sal bly net soos die ISRAELIETE VAN OUDS...

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 3 หลายเดือนก่อน

    Winter - al wanneer wortel groei plaasvind. Hoe kouer die winter hoe beter is die vrugte in die somer.

  • @planetearth9055
    @planetearth9055 3 หลายเดือนก่อน +1

    Steve, jy som die wêreld op in ‘n no-nonsense manier. Jy sê die UK is mal, ek stem, maar die US is nog maller.

  • @elizabethcline5507
    @elizabethcline5507 3 หลายเดือนก่อน +1

    Og jy maak my dag as ek sien daar's 'n nuwe post van jou! Jy is nou maar net een uit 'n duisend.

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 3 หลายเดือนก่อน +1

    Môre Steve janee moet saam stem dit is koud.😅😅

  • @Marlene-Ferreira
    @Marlene-Ferreira 3 หลายเดือนก่อน

    WwwaaaattttccchhhIiiiTtttt ❤

  • @peetkruger6113
    @peetkruger6113 3 หลายเดือนก่อน +3

    Môre, Steve, my wens is vandag, Jy gaan sing by die Myn van Louis Liebenberg op sy volgende bustoer na die myn in Namakwaland, Praat met Louis Liebenberg en Hou by die waarheid. So help my God, Amen, Die JV vernote wil die myn wêreld bekend maak , saam met Genl Izak Van Zyl, Ek hou van jou musiek en waarhede, Dankie Steve vir Alles wat Jy al gedoen vir die land , Mag God Jou altyd bystaan oral waar jy gaan, Amen .

    • @JoshConradie
      @JoshConradie 3 หลายเดือนก่อน +2

      WAT? Het jy nou heeltemal mal geword of is jy maar normaalweg so?

    • @johannmeiring4208
      @johannmeiring4208 3 หลายเดือนก่อน +1

      ​@@JoshConradie 😂😂😂😂😂

  • @christineehlers1132
    @christineehlers1132 3 หลายเดือนก่อน +4

    In ons nuus lees n mens net n klomp kak en leuns

    • @DanieKoch
      @DanieKoch 2 หลายเดือนก่อน

      Absoluut pot k.k wat hulle uitsaai

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 3 หลายเดือนก่อน +1

    Môre Mnr Hofmeyer. Hoe kan jy so negatief praat tov onse hoofstroom media. Ons eige RSG nuusberigte skop elke keer af met die belofte van, "onafhanklik, onpartydig" .
    Ps. As jy so aangaan, sal jy maak dat ek gereeld jou kanaal opsoek. 😅

  • @ChePelser
    @ChePelser 3 หลายเดือนก่อน

    'n bietjie hoop.

  • @estherdelport9673
    @estherdelport9673 3 หลายเดือนก่อน

    Verkoop jy koppies oorsee ook, Steve?

  • @wilnaerasmus6500
    @wilnaerasmus6500 3 หลายเดือนก่อน

    Nika

  • @judyjansevanvuuren4859
    @judyjansevanvuuren4859 3 หลายเดือนก่อน

    Winter = sop kerrie rugby lemoene biltong kaggels warm pajamas en elektriese komberse. Snoesige pantoffels ens. Wat meer kan jy vra.

  • @deonschwab3456
    @deonschwab3456 3 หลายเดือนก่อน

    Ek vra ook Steve wanner gaan ons weer n ordentlike landsvlag kry en ons Stem weer terug kry. Mandela se kopdoek doen dit nie meer vir my nie

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 3 หลายเดือนก่อน

    Wag vir jou gospelstokkie😇

  • @MichaelPersson-d5h
    @MichaelPersson-d5h 3 หลายเดือนก่อน

    Steve!
    Drink less and sleep better.
    It will do your wrinkles wonders.
    Xxx

  • @individualspawn1077
    @individualspawn1077 3 หลายเดือนก่อน

    Strondstorm hehehehe🎉🎉

  • @Ingram-k6q
    @Ingram-k6q 2 หลายเดือนก่อน

    Putin gaan die westerses uit wis. Jeremiah 4:7.

    • @Ingram-k6q
      @Ingram-k6q 2 หลายเดือนก่อน

      Jeremiah 4:7 The lion is come up from his thicket, and the destroyer of the Gentiles is on his way; he is gone forth from his place to make thy land desolate; and thy cities shall be laid waste, without an inhabitant.

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 3 หลายเดือนก่อน

    Stem ! EU soek ernstige .... k. Die goed leef in n droomland.

  • @DanieKoch
    @DanieKoch 2 หลายเดือนก่อน

    Jy is awesome.🎉 damit man kan jy nie vir ons help in parlament nie asb?

  • @rose-marieackerman8351
    @rose-marieackerman8351 3 หลายเดือนก่อน

    Ek hou ook nie van die koue nie Steve. OBS vir die koue. Sterkte.

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 3 หลายเดือนก่อน

    Biden! Sy kop!!

  • @wesleyburns2643
    @wesleyburns2643 3 หลายเดือนก่อน

    Wesley

  • @Anjori-k7q
    @Anjori-k7q 3 หลายเดือนก่อน

    Hartlik warm goeie môre aan jou, ek het goeie raad vir jou vir jou knieë. Kry vir jou MSM by Clicks. Drink dit in die oggend. Al jou pyne en skate sal weggaan. Geseënde dag. ❤

  • @AnnaAdriannaStrydom
    @AnnaAdriannaStrydom 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Steve dankie vir die inligting en die gesprekke met ons op n Maandag raak nou lekr winter hier in Pretoria Hou julle warm die Vark griep is orals in TSHWANE

  • @wettham715
    @wettham715 3 หลายเดือนก่อน

    Love ya Boet. MATT in NZ, via Durban (1952) and the world. Kak in nz.

  • @GeorgeSteynberg
    @GeorgeSteynberg 3 หลายเดือนก่อน

    Hallo Steve !! Goed gestel ja ek is jaloers op jou 5 ure saam met Chris, sê Chris vir my. Lucky fish

  • @wonniebackhouse6045
    @wonniebackhouse6045 3 หลายเดือนก่อน

    Mooi Stefaans jy praat net so mooi soos jy sing hasie hoekom is jou stert so kort lekke daggie Stefaand

  • @ferdivosloo341
    @ferdivosloo341 3 หลายเดือนก่อน

    Inter is goet want dan is daar geen vlieë of miskiete ni

  • @louiseerasmus6829
    @louiseerasmus6829 3 หลายเดือนก่อน

    Jong ek nou so leke gelag...SA se girls gaan nie tevrede wees met n knie vryf...griet nou het jy n lat vir jou bas gesny...strongs..😂😂😂😀😀😀😀

    • @DanieKoch
      @DanieKoch 2 หลายเดือนก่อน

      😂😂😂😂

  • @paulaferrari48
    @paulaferrari48 3 หลายเดือนก่อน

    And still no English subtitles 😢