Hi Steve , as a 50% boer 50% soutie engelsman. Living globally, your monday monologues are both interesting and mental gymnastics to process the ideas and concepts brilliantly delivered in Afrikaans , a language not experienced frequently personally and not my first language except when doing my national service decades ago, but put together a productive 12 minutes on a Monday. Thank you for your work.
Dankie Steve Hofmeyr ❤Return to Sender Love it se al lankal vir my man ..Geluk met jou 60th Verjaarsdag 🍾Ek raak nou 70 in September. Ek het nog baie om te leer 😂by jou want jy stel alles so mooi .ek sou lankal in die tronk gesit het 😂So mooi man jou woordeskat is van die Boonste gehalte Mooi dag en Week Lots of Love Hugs and Blessings ❤🙌🙏✝️🎁🎁🥂🎁🎁🥂🍾❤
Dankie Steve ek waardeer altyd jou Maandag aanbieding. Ek hou van alle musiek maar het 'n special smaak vir klasiek en opra. Jou musiek is vir my soos 'n digbundel en alle Afrikaanse musiek maak my hart warm.
Resensies...........Ok......🤐Daar's een kwaliteit of Swakheid wat my lewe deurspek. Moenie dink enige voorskriftelike gesprek gaan werk nie. Not At All. Ek vermoed Steve val ook in dieselle kraal. Lekker Dag Pelgrims. Jou afluitingsvraag sny diep Steve. Dankie daarvoor.
Steve. Ek dink ons moet juis geloof by die voordeur los as ons as Afrikaners moet saam staan. Geloof is en van die grootste verdelers (as ek dit so kan stel) wat ons volk al ooit gehad het. Ons moet saam staan ongeag!
My pa se gunsteling tongknoper wat hy ons van kindsbeen af mee vermaak het: My liewe neef Louw, my neus juk nou; juk my liewe neef Louw se neus ook nou.
Oom Steve where can I still get the full “ Agter Elke Man “ and I recently authored a book and would like to translate it into Afrikaans any contacts of anyone who could assist me ..
RE Afrikaner & Boer . I agree. 1 Timothy 6:4-5 NIV [4] they are conceited and understand nothing. They have an unhealthy interest in controversies and quarrels about words that result in envy, strife, malicious talk, evil suspicions [5] and constant friction between people of corrupt mind, who have been robbed of the truth and who think that godliness is a means to financial gain.
Hi Steve , as a 50% boer 50% soutie engelsman. Living globally, your monday monologues are both interesting and mental gymnastics to process the ideas and concepts brilliantly delivered in Afrikaans , a language not experienced frequently personally and not my first language except when doing my national service decades ago, but put together a productive 12 minutes on a Monday. Thank you for your work.
Dankie Steve Hofmeyr ❤Return to Sender Love it se al lankal vir my man ..Geluk met jou 60th Verjaarsdag 🍾Ek raak nou 70 in September. Ek het nog baie om te leer 😂by jou want jy stel alles so mooi .ek sou lankal in die tronk gesit het 😂So mooi man jou woordeskat is van die Boonste gehalte Mooi dag en Week Lots of Love Hugs and Blessings ❤🙌🙏✝️🎁🎁🥂🎁🎁🥂🍾❤
Dankie dat jy altyd aan al die oulike goedjies dink om vir ons te vertel.
Jy praat my taal Steve...met liefde baie dankie vir ñ great program!!
Excellent
Love you Steve…❤…geniet jou praatjies.😘
Steve dankie vir jou opsomming van aktuele sake. Hou so aan!
Dankie Steve ek waardeer altyd jou Maandag aanbieding. Ek hou van alle musiek maar het 'n special smaak vir klasiek en opra. Jou musiek is vir my soos 'n digbundel en alle Afrikaanse musiek maak my hart warm.
Dankie Steve weereens vir jou insiggewende praatjie. Geseënde week vir jou. ❤
Dankie soos altyd Steve! ❤
"Konnie met beter mense gebeur het nie"...Hardop cheer ek nou vir jou Steve! 😂
Dankie Steve ek geniet jou praatjies so baie. Liefde. Nita
Dankie vir jou reguit praat......Wag vir volgende Maandag....
Dankie Steve
Stem saam oor die "justice" wat nou gebeur in kleine britanje na hulle ons altyd so veroordeel het!
Geniet jou praaitjies, wens net dat jy langer moet praat of miskien moet jy dit twee keer in n week doen. Groete van die buiteland.
Wyse woorde Steve.
Hi baie geluk ...
Van 60 + raak dit nie ń plek vir sissies nie😊❤
Say it Out Loud 😂😅😂😂😂
Resensies...........Ok......🤐Daar's een kwaliteit of Swakheid wat my lewe deurspek. Moenie dink enige voorskriftelike gesprek gaan werk nie. Not At All. Ek vermoed Steve val ook in dieselle kraal. Lekker Dag Pelgrims. Jou afluitingsvraag sny diep Steve. Dankie daarvoor.
Steve praat vinnig, maak sy punt en beweeg aan. Geen strooi nie. Ek hou daarvan.
Steve. Ek dink ons moet juis geloof by die voordeur los as ons as Afrikaners moet saam staan. Geloof is en van die grootste verdelers (as ek dit so kan stel) wat ons volk al ooit gehad het. Ons moet saam staan ongeag!
Steve baie dankie. Wanneer sê jy iets wat ek mee heftig kan verskil. NEE NEE MOENIE ASB.
Legend 🍾 mag dalk laat wees maar Happy Bday dankie vir al die great musiek wens ek was so cool soos jy toe jy my ouderdom was 😂😂
Ek moes eintlik se Oom askies 🍾🍾
My pa se gunsteling tongknoper wat hy ons van kindsbeen af mee vermaak het: My liewe neef Louw, my neus juk nou; juk my liewe neef Louw se neus ook nou.
Subscribed! Fokit ons het oud geword...lol!
Oom Steve where can I still get the full “ Agter Elke Man “ and I recently authored a book and would like to translate it into Afrikaans any contacts of anyone who could assist me ..
Steve, ek like jou sommer baie😅
❤❤❤
Steve... Green bery... sa bests... re-record asb eks Afrikaans nie American nie. Sies eks so erg oor jou..
Tanie Fransie van tegnicon pta stuur groete
As ek mag vra, wat is dit wat jy gehoor het wat jou innerlik verwoes maar jy mag dit nie wys nie...???
Enige lied wat die woorde "celebration" . "disco", of "boogie" in het, kan ek nie luister nie!
Do you sell cds
""Gaan slaap. 🤦♀️
O sorry Oom Steve , ons het des tyd n song gesing “ Arariyo Skurumba” enige idea wat dit beteken het😅
RE Afrikaner & Boer . I agree. 1 Timothy 6:4-5 NIV
[4] they are conceited and understand nothing. They have an unhealthy interest in controversies and quarrels about words that result in envy, strife, malicious talk, evil suspicions [5] and constant friction between people of corrupt mind, who have been robbed of the truth and who think that godliness is a means to financial gain.
Steve ek dink jy is baie reg maar jy sal meer oortuigend klink as jy op hou vloek. So asseblief doen my die guns.
England Gaan sy sewende plaag binne
Kani wag vi jou op Maandae. Jy laat my skaterlag..
"Not you again. 🤗🤭"Blowing your own trumpet. 🤦♀️
Well he can blow his own trumpet he's made in life what about you johnnyboy? you don't feature anywhere....hahaha
Naand Steve se my hoe kry ek daai brandewyne ek bly in oos kaap yster
Hi Steve mal oor jou maar wil net vra wat noem jy ons in werkersklas My seun baie verneder deur boer se kind Ons hel toe en terug
Hi Steve altyd lekker om jou te hoor. Ek is ook nou 60 en soos jy harde pad army dae gehad. Groete Danie en Mathilda.❤
Dis net musiek korrek maar daai song KANTEL is best
Nee fok dis te vinnig. Ek kan niks in neem nie. Hoe moet ek dit nog analiseer met net matriek? 😅
Ek laaik jou kop, en denke baie....kyk na jou jouself.
Ag ou moffmeyer😂🎉😂
Jalosie maak n mens vrot nè ou smiffie
@@johanntheopienaar3635 sing saam my....die blou bull speel nie met sy horing nie...hy speel met sy ma se p0$s