Môre Steve, jou praatjies maak nie net my dag nie, maar ook my hele week. Jy laat my lag met jou sê goed en jy sê jou sê sonder om te skroom. Gladnie op jou mooi bekkie geval nie. Die spele in Frankryk is BOOS.❤
Goeie Middag Steve, soos altyd verstom jy my met jou standpunte,(altyd in die kol). Mag jy warm bly en wees geseënd. Geluk met Benjamin se verjaarsdag. ❤
If I remember correctly we were on our way to Anantara Bazaruto Resort on the ferry when I met you and your wife where you were going to celebrate your 50th - 10 years!!
Dankie Steve jislaaik jy is weer vuurwarm woorde rol soos yamee uit jou mond jou verwysings na alle woke rubbish is n gatslag vir sommige ouens en dan ons eie rassekwotas en 12 leerders wat ai so rastig kan wees siestog..jou kids soos jy plat oppi aarde goed groot gemaak sout van die aarde well done Steve
Shakira & Steve duo vir Rut live. Make it happen. Perfekte vocal match en baie mooier as AI. Sy is by Select. Niks wat 'n kontrak nie kan fix nie. Wie stem saam?
Steve sal jy asb Vrydag aand die song Morningside op dra aa BOETMAN VAN ROOYEN HY is die eienaar van die van ROOYEN saal ons sien jou daar groete kobus
More se. Jip dis verbasend hoeveel profiele van jou het ek al raak geloop. Die enigste een wat ek geglo het op tiktok was waar jy saam met jou seun gebox het. Julle is 'n familie duisend en dis hoekom elke lieflike kind van jou hier is vandag, saam met hul "amper pensioen" pappa.
Môre Steve, jou praatjies maak nie net my dag nie, maar ook my hele week. Jy laat my lag met jou sê goed en jy sê jou sê sonder om te skroom. Gladnie op jou mooi bekkie geval nie. Die spele in Frankryk is BOOS.❤
Steve. Die waarheid word deur jou deurgegee,dis net sad dat daar baie mense in ontkenning rondloop. Hou aan. Iewers sal die liggies aangaan.
Weereens n sterk praatjie.....Wel gedaan...!!!!
Goeie Middag Steve, soos altyd verstom jy my met jou standpunte,(altyd in die kol). Mag jy warm bly en wees geseënd.
Geluk met Benjamin se verjaarsdag. ❤
Dankie Steve. Geniet die week. 😊
Net die beste vir jou Steve, dankie vir jou nuusbrokkie. Mooi loop
Veels geluk Benjamin. Mooi toekoms vir jou!
More Steve....jy is di beste in di weste...mooi week...😘😘
More Steve jy en Familie moet vir ons kom kuier hier in VANDERKLOOF in die Somer ...jy maak ons week geniet die week!
Steve jy is skerp baie skerp. Love you.
Thànks Steve....Spot on as usual.
All the best for you and your Family .
Bradley in Knysna
Steve ✌️ my Afrikaans is getting better with time. But I understand. Nice informative show, thank you mate. ✋️✌️
Môre Steve mooi dag vir jou.🎉🎉🎉
Lekker dag vir jou Steve hier uit Bloemfontein. ❤
My weekly dose fun and truth. Blessings
If I remember correctly we were on our way to Anantara Bazaruto Resort on the ferry when I met you and your wife where you were going to celebrate your 50th - 10 years!!
Wonderlike praaitjie.
hoe hulle klokke hang - nou lekker gelag
Dankie vir die lekker lag vanoggend 😂😂
Lekker dag vir jou ook, van Delft in die kaap✌
Jou kinders is Jou rykdom..wow! Ekt baie Respek v Jou..
Legend
Love jou Kamala comment!
Ek hoor jy is lekker gatvol vandag - ek verstaan baie goed
Hahaaa! Ja Steve netso..daai water en krag kwessies..vrek weet seg jy! Seg ek ook..
Steve, Kom asb gou weer Port Elizabeth toe!!!
Dankie Steve jislaaik jy is weer vuurwarm woorde rol soos yamee uit jou mond jou verwysings na alle woke rubbish is n gatslag vir sommige ouens en dan ons eie rassekwotas en 12 leerders wat ai so rastig kan wees siestog..jou kids soos jy plat oppi aarde goed groot gemaak sout van die aarde well done Steve
HALLO STEVE JY IS N PA DUISEND VOL LIEFDE VIR JOU GESIN EN AL JOU AAN HANGERS.
Daar lag ek pas my gat af! Van Velddrif, weskus!!!😂😂😂😂
Yes Steve jy is oor 3 weke amtrlik SASSA QUALIFIED😅😅
Shakira & Steve duo vir Rut live. Make it happen. Perfekte vocal match en baie mooier as AI. Sy is by Select. Niks wat 'n kontrak nie kan fix nie. Wie stem saam?
Yster!!!
👍👏👏👏👏💪💪💪
Steve sal jy asb Vrydag aand die song Morningside op dra aa BOETMAN VAN ROOYEN HY is die eienaar van die van ROOYEN saal ons sien jou daar groete kobus
Asb sien uit na jou kuier in Potch
Dit is om dat hulle ruggraad loos is.
Trump! Anders is Amerika in sy kanon!
Wat maak my met daai lelike hond! Kry vir jou n wolfhond !😂😂😂😂
Kry 'n Jojo tank en vang reënwater op, Steve.
Wie jy s______ het álles met geloof te doen...
OU BLESKOPPIE !!!
Ek hoor die prinsipaal is nog geskors en hulle gaan nou n independent ondersoek doen wtf 🤬
Steve is vlymskerp!
Goed gese dnk steve😅
HEY BOER , IS JY FAMILIE VAN DAAI OU RENDIER THE K-WOORD MAN?
❤ 😂
Praat asb met alex jones.
Lekker gelag nou. Jy praat vreeslik vinnig.
More se. Jip dis verbasend hoeveel profiele van jou het ek al raak geloop. Die enigste een wat ek geglo het op tiktok was waar jy saam met jou seun gebox het. Julle is 'n familie duisend en dis hoekom elke lieflike kind van jou hier is vandag, saam met hul "amper pensioen" pappa.
😂
HOEKOM VAL STEVIE SE WANGE IN ???
Siek varkhond JA STEMMER!!!!!
se die brood wat nie eens n gesig of naam het nie
Hou op asem haal!!!! VERRAAIER!!!!!
sit jou gesig en naam by as jy wil kak praat, dom brood
Moenie jou breinprobleem hier adverteer nie, gaan soek eerder hulp…