Vat 'n stuk houd wat plad is en maak jou merke op dit jy kan dan stroppe bou ek like on thumb tacks te gebruik as was maak pleke vir myself. My strop bord is 15cm vir my hoeke want as ek klaar vind op die swivel is dit 10cm. 30cm vir skag lyn vir Rietvlei en 40 vir bottom rig. Jy kan dit maak wat werk vir jou
Hoekom so presies? Het die visse nou al liniale?
Hi hoe maak mens die strop liniaal asb