Twin Series Fishing - Hoe om jou hengel na die volgende vlak te vat.....

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024
  • Johan praat oor hoe om jou hengel na die volgende vlak te neem, soos wat hy dit ervaar het. Like en share.
    TWIN SERIES FISHING·
    Twin Series Fishing is a leading brand of baits and fishing tackle produced by legends. Each product is carefully researched and tested by social and competitive anglers with more than thirty years' of experience.

ความคิดเห็น • 12

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer 4 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig! So mooi uiteengesit Johan. Ai dis darem maar lekker om te luister na intelligente, suksesvolle en opregte mans met sterk gevestigde morele waardes. Johan ek hoop hierdie video maak 'n draai by elke hengelaar. En mag jou siening op die lewe deursyfer van geslag tot geslag, en ook onder die vervalle mensdom sal oorleef tot in lengte van dae.

  • @marinusbadenhorst2001
    @marinusbadenhorst2001 3 ปีที่แล้ว +2

    Sjoe, dit het my baie verbaas,Johan ek haal my hoed af vir jou. Jou beskrywing van prioriteit 1 tot 3 kan nie meer akkuraat wees nie. Wyse woorde.

  • @charlvanderwalt9775
    @charlvanderwalt9775 4 ปีที่แล้ว +4

    Dit is baie mooi en duidelik gestel. Baie dankie.

  • @muhammadbhamjee8196
    @muhammadbhamjee8196 2 ปีที่แล้ว +1

    👏👏👏👏

  • @jonathanhayward3013
    @jonathanhayward3013 3 ปีที่แล้ว +3

    Well said sir really needed this

  • @JanVisser-wf5ew
    @JanVisser-wf5ew 5 หลายเดือนก่อน

    Hartlike goeie naand, ek is vandag verkies as gestremde hengelaar vir mpumalanga, en het besluit om op verskillende webblaaie te gaan snuffel vir raad tot dat ek op die inset van Jou afgekom het, ek Ken Jou of twin series glad nie, maar na die inligting sesie het ek die wereld se resep vir Jou as gelowiges Christen mens, so erg so net omdat jy so inpak op my gemaak het, het ek besluit om alle produk te in my viskas met Jou produkte te vervang, laat weet my asb hoe en waar dit beskikbaar is, geseend is jy

  • @martinvanantwerp6742
    @martinvanantwerp6742 5 หลายเดือนก่อน

    Absoluut nie die "boodskap" verwag nie, maar dit is verseker baie ware woorde!

  • @brendanfry8527
    @brendanfry8527 ปีที่แล้ว

    This video has really given me so much clarity about a lot of things currently happening in my life.

  • @ronaldflockhart5792
    @ronaldflockhart5792 3 ปีที่แล้ว +1

    Ok newfound respect. This beats any special bait or fishing technique...

  • @arnoldtvisagie
    @arnoldtvisagie 2 ปีที่แล้ว

    Die video verdien baie meer blootstelling!

  • @sagamer1459
    @sagamer1459 ปีที่แล้ว

    Nee bra verander na gt baits. Twin series is tos