NAweek | Vicky Davis en Schalk Joubert | Episode 9
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- By die beeldskone Hermanus Lodge kuier Leandrie saam Pasella aanbieder Vicky Davis en haar man, Schalk Joubert.
Hierdie gelukkige paartjie is stil-stil in September getroud en verwag hul eersteling in Januarie. Ons kuier saam op die strand om te gesels oor hoe hul ontmoet het, watter cravings sy as gevolg van hul swangerskap het en wat hul graag oor naweke aanvang.
Vir meer oor NAweek, ons gaste en aanbieders - besoek gerus www.naweek.tv - บันเทิง