NAweek | Ziplining saam Francois van Coke | Episode 12
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
- Saam sanger Francois van Coke durf ons ‘n nuwe zipline aan op die Silvermist Estate in Constantia Nek in Kaapstad aan.
SA Forest Adventures vertel ons meer van ziplining en Francois gesels oor sy eerste solo album wat binnekort vrygestel word. Hy sing ons selfs een van sy nuwe liedjies!
Vir meer oor NAweek, ons aanbieders en gaste - besoek gerus www.naweek.tv