Brand verander alles

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024
  • Vuurtonge het ‘n gesin se hele struktuur verander.
    Mammie en dedda is dood en vier kinders is wees agtergelaat.
    Die afgelope Saterdag was die hartseer weer vlak in die gemoed toe ma Sheridene Kampher (34) en haar man, Marius Kampher (35), begrawe is.
    Die brand, wat twee weke gelede op die Dewaalshoop-plaas buite Kraaifontein op die Bottelary-pad gebeur het, het ook vier huisgesinne dakloos gelaat.

ความคิดเห็น •