Ek is did afgelope tyd deur n moeilike tyd maar ek is vol VERWONDERING en DANKBAARHEID vir elke tree wat ONS VADER met my gestap het. AAN GOD AL DIE EER! Geseënde dag. ❤
Dit is 'n absolute voorreg om permanent in God se teenwoordigheid te leef. Dit vat net een baie maklike keuse, ja of nee. Daarna is dit onvoorwaardelike Liefde wat oor jou spoel. Jy is vry.
Ek lees net die opskrif en my hart loop oor. Sal later luister. Gaan nou eers kerk toe saam kinders hier in Engeland. Ons het vandag tyd verander en is nou 2 ure agter SA tyd.
Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap. Ons aanbid 'n wonderlike genadiglike Hemel Vader. Sy ontferming en genade is oneindig groot
Ek is did afgelope tyd deur n moeilike tyd maar ek is vol VERWONDERING en DANKBAARHEID vir elke tree wat ONS VADER met my gestap het. AAN GOD AL DIE EER! Geseënde dag. ❤
Dankie E kerk en Stephan.
Ek het dvanoggend nodig gehad om die te hoor. Hoop is altyd met ons
Baie, baie dankie Stephan. Jy leer ons altyd mooi
Baie dankie ds Stephan. Hierdie boodskap is treffend. Ons weet hierdie dinge, maar het soms nodig dat iemand dit net weer beklemtoon. Groete
Dankie my God vir u genade, liefde en omgee vir U mense. Dankie dat U ons lewens brood is, sonder U is daar nie ñ lewe nie.
Dit is 'n absolute voorreg om permanent in God se teenwoordigheid te leef. Dit vat net een baie maklike keuse, ja of nee. Daarna is dit onvoorwaardelike Liefde wat oor jou spoel. Jy is vry.
Baie dankie
Baie dankie vir hierdie genade boodskap
Ons luister gereeld na die Prof hier in Tennessee, VSA...baie dankie.
Ek was daar deur,ook gedink dit is klaar met my, toe bewys God sy goedheid aan my...nou .
Ek lees net die opskrif en my hart loop oor.
Sal later luister. Gaan nou eers kerk toe saam kinders hier in Engeland. Ons het vandag tyd verander en is nou 2 ure agter SA tyd.
Baie dankie