My lewe gebeur... tot God se eer! [6 Okt 2024]

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ต.ค. 2024
  • Skakel in vir ons #EkerkLewendig #Preek hierdie Sondag om 9:00. Die tema: "My lewe gebeur... tot God se eer!" Kom ontdek hoe elke aspek van jou lewe tot eer van God gebruik kan word.

ความคิดเห็น • 7

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 วันที่ผ่านมา +3

    Baie dankie, dr. Stefan, "Tot Eer van die Here". Op nuut se Jesus weer vanoggend vir my, op 88 "Hier is die pad, loop hierlangs". Baie dankie.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap wat my so vervul om tot God se eer te leef. Geestelike blindheid is 'n groot probleem.

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 วันที่ผ่านมา +1

    Nogmaals dankie vir die Boodskap.God is Groot.

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 18 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Dankie Stefan dat jy jou kennis so mooi met ons deel.seen vir jou

  • @barbararaath6641
    @barbararaath6641 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie vir jou bediening Stephan. Die podcasts en jou bediening is baie inspirerend. Dit is 'n voorreg om deel daarvan te kan wees van Durban af. Jesus-liefde❣️🙏🏻

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 วันที่ผ่านมา +1

    Baie dankie Stephan, jy leer en praat altyd so mooi. Baie dankie

  • @superjimmyst
    @superjimmyst วันที่ผ่านมา +2