STOP Mensehandel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Elizabeth moes as kind soms weggekruip het in haar kas vir die geweld waardeur sy gegaan het. Sy was as kind geslaan vir alles. Dit het ‘n groot impak gehad om haar huwelike. Met die gebeurtenisse en genesing wat sy ervaar het, het sy ‘n passie ontwikkel vir mense en so betrokke geraak by “STOP mensehandel”.
    STOP Media
    www.stoptrafficking.org.za
    info@stoptrafficking.org.za
    www.stoptraffi...
    / stoptraffickingofpeople
    / stop_trafficking_of_pe...
    @stopmedia8557
    / @stopmedia8557
    Gem-Biomedical:
    sales@gembiomedical.co.za
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.c...
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchon...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    TH-cam Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

ความคิดเห็น • 10

  • @AletLocke
    @AletLocke 5 หลายเดือนก่อน +1

    Amen dankie vir die awesome getuienis mag God Jou altyd seen

  • @emmapotgieter6716
    @emmapotgieter6716 10 หลายเดือนก่อน +5

    Social media is die grootste euwel vandag!

  • @nadia21758
    @nadia21758 10 หลายเดือนก่อน +1

    Amazing Vrou en so pragtige getuienis van die HERE se goedheid en liefde!

  • @ClaudetteMoses-c4n
    @ClaudetteMoses-c4n 10 หลายเดือนก่อน +1

    Amen🙏🙏🙏

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 10 หลายเดือนก่อน +3

    Juanita jy is dié béste onderhoudvoerder wat ek nog ooit gehoor het! Jy het die regte manier om met mense te handel! Wat n getuienis! fantasties!! 😢

  • @merciavanderberg1546
    @merciavanderberg1546 10 หลายเดือนก่อน +6

    Amen..wat die duiwel wou gebruik om jou te breek het God gebruik om jou te maak!!Al the glory to God vir jou ongelooflike getuienis🙌🏻

  • @melissajacobs1022
    @melissajacobs1022 10 หลายเดือนก่อน +3

    Wow so mooi getuienis! Dankie vir die deel! ❤

  • @nikkinikki1075
    @nikkinikki1075 10 หลายเดือนก่อน

    Where do u buy the product u spoke about pls

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  10 หลายเดือนก่อน

      sales@gembiomedical.co.za