ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Puik gesprek; baie dankie.
Goed gedoen Koos en Jaco
Die ANC is die ANC se grootste vyand; en met Ramahosa as Leier gaan hulle van swak na swakker.
Ramaphosa is vol foute en tekortkominge maar wie in die ANC is beter as hy?Wie kan vir Ramaphosa vervang?
Hou die geveg binne die ANC aan die gang dit kan net die land en ons bevoordeel.
Prof Koos is absoluut briljant op sy gebied.
Wat 'n heerlike gesprek - twee superingeligte, slim manne wat vryheid van spraak absoluut toepas - plesierig, wonderlik, julle maak my dag in hierdie huidig-beleërde "wye en droewe land."
Die SAKP gaan op hul eie staan in die 2026 verkiesing?Van watter partye gaan die SAKP stemme wegvat?Van MK, die EFF of die ANC?
Puik gesprek; baie dankie.
Goed gedoen Koos en Jaco
Die ANC is die ANC se grootste vyand; en met Ramahosa as Leier gaan hulle van swak na swakker.
Ramaphosa is vol foute en tekortkominge maar wie in die ANC is beter as hy?
Wie kan vir Ramaphosa vervang?
Hou die geveg binne die ANC aan die gang dit kan net die land en ons bevoordeel.
Prof Koos is absoluut briljant op sy gebied.
Wat 'n heerlike gesprek - twee superingeligte, slim manne wat vryheid van spraak absoluut toepas - plesierig, wonderlik, julle maak my dag in hierdie huidig-beleërde "wye en droewe land."
Die SAKP gaan op hul eie staan in die 2026 verkiesing?
Van watter partye gaan die SAKP stemme wegvat?
Van MK, die EFF of die ANC?