Hoekgrootte en die uitwerking wat dit het op floaties

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ต.ค. 2018
  • Hoe die grootte van jou hoekgrootte 'n aansienlike verskil kan maak met die aanbieding van floaties.
    Check out our online platform at foranglers.co.za
    Get your shirts here: foranglers.co.za/apparel/
    And find us on Facebook.
    Die Oewerhengelaar: / thebankangler.dieoewer...
    Carp Angler: / thecarpangler
    Stywe Lyne: / stywelyne
    Bass Angler: / thebassanglermagazine

ความคิดเห็น • 12

  • @gerrithattingh3075
    @gerrithattingh3075 2 หลายเดือนก่อน +1

    sit tog net 2 floaties op dan sit hy steeds regop😯op No2 en No3

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 5 หลายเดือนก่อน +1

    Ek vang graag met n no 1 hoek. Beslis meer byte op n nommer 1 as op n nommer 3 in damme. In riviere kan dit dalk anders wees met die strome

  • @riaanvisagie8618
    @riaanvisagie8618 ปีที่แล้ว

    Ek weet die is aie oud maar sien dit nou eers. My vraag boilie manne maak seker dat hul aas critically balanced is soos ek verstaan die aas gewig is selfde as water sodat carp nie gespook word as hy aas opsuig. So wat ek kan sie word aas mooi sag geplaas en nie gegooi soos in normale omstandighede
    No2 sal ek vir die no1 hoek gaan want .5 is aas te lig en lyn te styf so groter vis kan makliker gespook word of foul hook. Waar no 1 hoek lyk meer selfde gewig as water so as vis i swem gaan hy elkgeval lig sos die vir vreet

  • @nickyswanepoel1466
    @nickyswanepoel1466 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die opgawe. Wat gebeur as jy 'n sagte float gebruik met 'n stukkie deeg. Die aas lê dan op die bodem, maar tog vang jy nog vis. Watter een is better?

  • @paulocavaleiro-krugersafar6884
    @paulocavaleiro-krugersafar6884 3 ปีที่แล้ว +1

    So which is the best option when windy or no wind.

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Hi Paulo, its up to the fish really. Test both and see what works best on the day. Good luck!

  • @tertiusscheepers1750
    @tertiusscheepers1750 2 ปีที่แล้ว

    Hoe werk dit is dit dan jou bom

  • @michaeljordaan1559
    @michaeljordaan1559 3 ปีที่แล้ว

    Will net weet as jy met boilies hengel is die aas tog op die bodem. Is dit so noodsaaklik dan om die "floatie" te laat dryf.beter?
    Wat sal julle se trek die vis se aandag meer in die "drywende" ass of op die bodem?

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 ปีที่แล้ว

      Hi Michael, dit hang alles af van jou teikenspesie. Jonger vis en kleiner vis hou daarvan wanneer die aas beweeg en redelik hoog van die bodem af gelig is. Groter vis vind dit skepties en eet eerder 'n "veiliger" aas wat op die bodem lê.

  • @jccombrinck5551
    @jccombrinck5551 5 ปีที่แล้ว

    As jy baie vis verloor en moet na n nmr 2 gaan?

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 ปีที่แล้ว

      As jy moet opgaan na 'n nommer twee hoek toe, stel ons voor dat jy groter floats aanwend, of twee of meer floats. Dit sal dan steeds die hoek oplig.

    • @paulocavaleiro-krugersafar6884
      @paulocavaleiro-krugersafar6884 3 ปีที่แล้ว

      So which is the best option.... if its windy or no wind