Karphengel Kuns

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 มี.ค. 2021
  • Soos geskets deur 12 - keer Proteahengelaar Neville Foord. Hy verduidelik hoe om groot karp op ‘n verantwoordelike manier te teiken en te vang, van aas, gerei, eindgerei en hantering van vis tot veiligheid op ‘n boot en lekker kampkos, alles in een in hierdie aksie belaaide stel vol wenke en advies.
    Become a Member: foranglers.co.za/become-a-mem...
    Dress like us: foranglers.co.za/apparel/
    Instagram: / foranglers
    / the_bank_angler
    / stywelynetightlines
    / thecarpangler
    Facebook: / thebankangler.dieoewer...
    / thecarpangler
    / stywelyne
    / thebassanglermagazine
    Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 11

  • @flyblueskyguy5863
    @flyblueskyguy5863 2 ปีที่แล้ว +2

    Ons geniet julle videos. Baie mooi vis. Dankie vir die lesse en raad.

  • @charles14454
    @charles14454 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi karpe wat jy daar aan die hoek kry! Well done vir hoe verantwoordelik jy met die visse werk! Dis hoe dit moet wees! Sien uit om eendag my eerste karp ook te kan vang!

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome video. Dankie Neville

  • @etd5791
    @etd5791 2 ปีที่แล้ว +1

    Eerstens. Uitstekende video. Dankie. Nou wil ek bietjie vra, wat is alles in daardie voer mengsel van jou? Ek hengel kompeterend en ook sosiaal maar kry net nie my grondvoer mengsels reg nie. Ek glo so want die manne om ons voer net soveel soos ek maar het elke keer omtrent die "edge" oor my met nie groter nie maar meer vis. Ons hengel ses swaarste vis vir die toernooi per span, rede hoekom ek meer wil kry om beter kans te hê om die ou grote te kry so tussen in.

  • @ernstcoetzer809
    @ernstcoetzer809 3 ปีที่แล้ว +1

    20 sekondes gekyk... Ek like dit! Well done man...

  • @lukecoetzee_09
    @lukecoetzee_09 3 ปีที่แล้ว +1

    Great vis manne👍👍

  • @bearberenstein5202
    @bearberenstein5202 3 ปีที่แล้ว +1

    I love it buddy!!...now let this trickle down to the rest of angling please!

  • @wollie4358
    @wollie4358 3 ปีที่แล้ว +1

    Leer altyd iets op jou videos, goeie video

  • @ruankoorts1909
    @ruankoorts1909 3 ปีที่แล้ว +1

    hi oom ek wil baie dankie s vir die awsome video ek love julle spesie goed asb kan ons weer vinnig een kry. baie baie dankie. baie mooi visse oom baie geluk

  • @lukecoetzee_09
    @lukecoetzee_09 3 ปีที่แล้ว +1

    First