I had the theory about the big pit reels not having any effect on casting further. JL just proved my theory right with the loop being bigger that must still go through the same size rod eyes versus the normal sized spools with a smaller loop.
I’m at western accessories almost weekly and really have to hold myself back from asking Johan for casting coaching as I’m sure he gets asked all the time. I’d truly appreciate one at homestead. For those who aren’t in clubs and provincial it’s truly difficult understanding the baseline of good distances based on weight and line size. Social media also doesn’t help as much as the hosts believe. Whilst the tips are there, finer details get missed and secondly they create the wrong perceptions too often.
Baie dankie Barry en Jonny julle , baie insuggewende podcast , met baie vra wat nog moet beantwoord moet word rondom die 10pd ding wat af forseer was . Lekker surkis wat vir ons nog baie kopseer gaan gee . Jammer liggery word van ons af ontneem , en wat nog n groot probleem gaan word is dat die winkels nie meer die ligterlyne gaan aanhou nie . Dit vat amper die lekker uit hengel uit . Liggery was maar die koning . 😢
Thanks for this Follow up, was looking forward to this one. Please send out an Email when Johan does the clinic at Homestead. ill be keen to have clinic with Johan.
I had the theory about the big pit reels not having any effect on casting further. JL just proved my theory right with the loop being bigger that must still go through the same size rod eyes versus the normal sized spools with a smaller loop.
Dankie Johno vir die sponsorship, die kolgooi gaan lekker wees die jaar. SAVOF kan nie wag vir die hosting van die Kampioenskappe.
Well done for commentary, keep up the great work you are doing
I’m at western accessories almost weekly and really have to hold myself back from asking Johan for casting coaching as I’m sure he gets asked all the time. I’d truly appreciate one at homestead.
For those who aren’t in clubs and provincial it’s truly difficult understanding the baseline of good distances based on weight and line size. Social media also doesn’t help as much as the hosts believe. Whilst the tips are there, finer details get missed and secondly they create the wrong perceptions too often.
Goeie naand manne.dankie vir die podcast dis great.
Sal verseker belangstel in gooi kliniek laat weet asb
Yes please for a casting clinic with oom Johan that will be amazing..
Baie dankie Barry en Jonny julle , baie insuggewende podcast , met baie vra wat nog moet beantwoord moet word rondom die 10pd ding wat af forseer was . Lekker surkis wat vir ons nog baie kopseer gaan gee . Jammer liggery word van ons af ontneem , en wat nog n groot probleem gaan word is dat die winkels nie meer die ligterlyne gaan aanhou nie . Dit vat amper die lekker uit hengel uit . Liggery was maar die koning . 😢
Ek sal; beslis so gooi kliniek kan bywoon saam met my seun Ruben. Ons is opgewonde maar nog baie rou manne.
Thanks for this Follow up, was looking forward to this one. Please send out an Email when Johan does the clinic at Homestead. ill be keen to have clinic with Johan.
Baie dankie dit is lekker om te luister en ja kom ons gooi sal dit geniet
I love your pod casts
Ja, ek stel belang in die gooi kliniek. Shawn Cowley
Verseker is ek in vir die ver gooi kliniek. Kan nie wag vir dit nie
Naand
Ek geniet julle program baie.
Wil julle nie dalk met SA Beamptes ook bietjie meer gesels nie?
Ons sal ook 'n gooi kliniek bywoon.
Sal ook belang stel vir kliniek danki
Yes Please vir gooidag!!
Dit sal nou nice wees so gooi dag
Ja ek stel belang indie gooi kliniek. Carel Landsberg
Naand manne dit klink nie meer water dip jy gebryk nie maar eeder water kopseer pil gebryk jy met die nuwe 0.25 lyn
Virseker eka wil graag leer by dardie oom
Veterans 120m
Masters 150m
Seniors 160m
Junior 125m
O/13 105m
Dames 118m
Jonge dames 105m
Veterans - 130
Masters - 160
Seniors - 163
Dames - 127
Juniors - 136
Jonge dames - 120
0/13 - 110
Ja aub.
Ja asb vir die gooi
hierdie nuwe 0.25 lyn reel is n pyn in die agter ent
het al van baie mense gehoor wat se hulle haat die nuwe reel
Sal ongelooflik gaar die gooi kliniek wil bywoon asb
Hi Sakkie kan ek iets vra kan jy dalk die podcast op n whatsapp groep
Ek dink mens kan altyd leer so dit sal lekker wees om met n kenner te sit.
Nee wat jare gelede het ons ligte en medium gerei gehengel 6 en 6 die medium het ook maar met . 25 gehengel en sakkke vis geweeg
ja manne gooidag is n moet daars n rede hukm iemand bereid is om te help en te kan luister na vrea