Gé Korsten - My Hart het 'n Kleine Venster

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ต.ค. 2020
  • Gé Korsten - My Hart het 'n Kleine Venster
  • เพลง

ความคิดเห็น • 12

  • @am6322
    @am6322 5 หลายเดือนก่อน +4

    I'm not a South African but this hits harder than a train

  • @hettielaubscher7252
    @hettielaubscher7252 7 วันที่ผ่านมา

    Gè was die beste tenoor❤❤❤

  • @stoffelinakoen8591
    @stoffelinakoen8591 6 หลายเดือนก่อน +3

    Pragtiig.Wat meer kan ek sê.❤

  • @chalmanekruger2233
    @chalmanekruger2233 2 ปีที่แล้ว +5

    Tydloos👌👌👏👏👏..."Bravo!!!! 'n stem wat nooit sal stil word nie. Dit was 'n baie groot voorreg om hom professioneel te ken en die toekennings van 1 van 3 CAPAB Opera beurse te kon wen met erkenning vir my eie sangtalent onder sy direksie in 1988 én 1989...sonder dat hy ooit geweet het dat hy nog jare lank een van my gewildste plaaslike ikone was afgesien van ons eie Mimi Coertze wat ek in die Opera "Don Carlo" op die verhoog ontmoet het in 1990..; dan was daar die Diva Maria Callas en Divo Luciano Pavarotti..wat ek eers op radio leer ken het in die 70's...fantasties!!!👌👌🙏 🙏🤗🙏

  • @charlesoosthuizen6339
    @charlesoosthuizen6339 11 หลายเดือนก่อน +1

    My granny's favorite ❤

  • @nicky3748
    @nicky3748 2 ปีที่แล้ว +3

    So mooi en sterk stem!

  • @annelienmoffat6079
    @annelienmoffat6079 3 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig, so mooi hoe die Afrikaanse taal gebruik word, so suiwer!!!Mis hierdie era se musiek baie!

  • @nicoveltman528
    @nicoveltman528 3 ปีที่แล้ว +3

    So pragtig

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 3 ปีที่แล้ว +3

    Hoor di innige MOOI🎀

  • @kooshuman9357
    @kooshuman9357 หลายเดือนก่อน

    Uitspraak was altyd baie duidelik

  • @dentenunique3908
    @dentenunique3908 ปีที่แล้ว +3

    Gê was maar net die beste tenor ooit.😇💯