Bles Bridges Funeral

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Footage of Bles Bridges Funeral.
    special thanks to Tillie Vermeulen for sharing.

ความคิดเห็น • 21

  • @HansTeMeerman
    @HansTeMeerman 7 หลายเดือนก่อน +4

    Dit is de weg die niemand kan ontlopen dit is de keiharde werkelijkheid❤

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 ปีที่แล้ว +3

    Sal hom nooit kan vergeet nie.Mag ons Bles se stem weer in die hemel eendag hoor.🌹🌹😇😇

  • @mannab2975
    @mannab2975 ปีที่แล้ว +1

    Ek het Bles eendag in Bellville ontmoet, saam 'n vriend van my wat hom geken het. Wat 'n man, wat 'n stem, ons is toe Soundwave toe waar hy so paar songs gesing het. Was die mense surprize om hom te sien!!! Wonderlike mens, wonderlike diep stem!! Rus in vrede!😥

  • @roseseeger
    @roseseeger ปีที่แล้ว +7

    Bles Bridges dies 23 years ago, but his music will live on. What a wonderful singer also known as Mr Roses.❤

  • @gavinchristopher8792
    @gavinchristopher8792 9 หลายเดือนก่อน +2

    Hy is n legende. Baie mooi stem gehad. Ruiter van die windjie en al daai songs was net so uniek aan hom.
    Baie oggende oppad werk toe het ek en hy by Duncanville robot mekaar gekruis en gegroet. Ek onthou nog die besoeke by Weaverstraat 7 en dan was hy sie huisman. En ja soos met almal was daar ook goeie en slegte tye. Mens hou vas aan iets wat mooi was. Iewers 1996 word daar ingebreek by ons en al my vrou se Bles kasette ook gesteel. Ons gaan apteek toe en hy gee in persoon vir ons al die kasette sommer so as n blessing vervang hy al die kasette.Dalk sing hy daar in die hemelkoor.

  • @monicalourens3204
    @monicalourens3204 8 หลายเดือนก่อน +1

    ❤ miss jou sal altyd in ons Harte ❤ wees luv u nog steeds bless 😢❤

  • @michaeltownsend4644
    @michaeltownsend4644 10 หลายเดือนก่อน

    Die mooiste ooitste stem. He was the butt of many jokes when I was young. Sadly only discovered his music after his death. Wish I could have seen him live.

  • @SuritaFlippe
    @SuritaFlippe 12 วันที่ผ่านมา

    JESUS takes the Very BEST ❤❤❤😢😢😢

  • @monicalourens3204
    @monicalourens3204 ปีที่แล้ว +2

    ♥️🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹luv u always, sal jou nooit vergeet,

  • @lindabouma5011
    @lindabouma5011 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig ek het al sy plate nogsteets

  • @LynetteBrown-nv7uo
    @LynetteBrown-nv7uo หลายเดือนก่อน

    There is always life after death.❤

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 11 หลายเดือนก่อน +1

    😢😢😢😢😢😢😢

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 ปีที่แล้ว +1

    🌹🌹🌹🌹🍂🍂

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 6 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤😢😢😢😢

  • @biancaburke6331
    @biancaburke6331 8 หลายเดือนก่อน

    Bles bridges died in march 2000 ek miss jou 😭😭😭

  • @SusanCoetzer-wm2mk
    @SusanCoetzer-wm2mk ปีที่แล้ว +1

    Was by elke konsert van bles gewees in die Kaap het alty n roos gekry sy mesiek leef nog voort

  • @louwvanrensburg7708
    @louwvanrensburg7708 ปีที่แล้ว +1

    Beste ooit my pa altyd gese hy wil ook in n wit kis begrawe word net soos sy vriend Bles Bridges

  • @danielfourie5500
    @danielfourie5500 ปีที่แล้ว

    I heard this man was also damn good with his fists ?my mom loved his tunes+

  • @SusanCoetzer-wm2mk
    @SusanCoetzer-wm2mk ปีที่แล้ว

    Waar kan ek die video kry

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 ปีที่แล้ว +1

    So blessed ❤

  • @SuritaFlippe
    @SuritaFlippe 9 หลายเดือนก่อน

    Legend rest in JESUS CHRIST ❤