Kids Zone Veiligheids Wenke | Garden Route Family Expo 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 เม.ย. 2024
  • Moets en Moenies by die Kids Zone! 🛑 Ons wil seker maak dat elke oomblik van pret by die Garden Route Family Expo veilig en gedenkwaardig is vir jou gesin. 🌟
    🚴🏽‍♀️Dra jou fietsryhelm! Veiligheid is nie onderhandelbaar nie.
    💦Bring skoon kleredrag saam vir onverwagse modderavonture!
    👀Daar sal toesig wees om te verseker dat jou kinders in 'n veilige omgewing kan blajaar.
    📍 Roete R327 Bartelsfontein, Mosselbaai
    GPS-koördinate: 34°08'53.5"S 21°57'50.8"E
    🔗 Vir meer inligting, besoek ons webwerf: www.gardenroutefamilyexpo.co.za
    👨‍👩‍👧‍👦 Kom kuier saam en geniet die naweek vol gesinspret en avontuur! 📸 Deel jou lekkerste oomblikke en gebruik die hashtag #GRFamily
    #KidsZone #VeiligheidEerste #FamiliePret #Tuinroete #Mosselbaai #IconicMosselBay #MosselbaaiToerisme #GRFamily

ความคิดเห็น •