Ouma Sarie se Uitnodiging: Ervaar die Garden Route Family Expo 2024!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 มี.ค. 2024
  • 🌷Ontmoet Ouma Sarie, die alter-ego-karakter van die talentvolle Moses Williams, soos sy in haar unieke "KarooEngels" deel wat jy kan verwag by die Garden Route Family Expo! 🔥
    Sy is nie net welbekend vir haar pittige Engels nie, maar ook vir haar lewenslus en die wyse waarop sy sorg vir haar gesin en gemeenskap. 👏🏼
    🎶 Feesgangers sal die Expo onthou as die Garden Route 4x4 Outdoor Expo wat sedert 2019 'n hoogtepunt op die jaarlikse kalender van feeste is! Bekende organiseerders Kallie en Petra Sachse beloof hierdie 'n FAMILIE FEES met 'n verskeidenheid vir die hele gesin!
    📆 Datum: 26 tot 28 April 2024
    📍 Plek: Roete R327 Bartelsfontein, Mosselbaai
    Vir meer inligting kontak 082 335 8231 | 082 497 7856 of besoek ons webwerf 🌐 gardenroutefamilyexpo.co.za/
    Kom geniet die naweek propvol gepak met onvergeetlike oomblikke wat die hele gesin sal koester. ✨
    #GardenRouteFamilyExpo #OumaSarie #FamiliePret #Mosselbaai #FamilieAvontuur #SuidAfrikaanseFeeste #GRFamily #IconicMosselBay #MosselbaaiToerisme

ความคิดเห็น •