Garden Route Family Expo
Garden Route Family Expo
  • 10
  • 37 903
Groot Musiekvertonings by die Garden Route Family Expo 2024 | Vermaak vir die Hele Gesin!
Van vroegmiddag tot laataand, maak gereed vir 'n groot fees van 26 tot 28 April 2024.🔥Die Garden Route Family Expo, voorheen bekend as die Garden Route 4x4 Expo, is terug vir sy 6de jaar, vol musiek en vermaak vir die hele gesin!
Kom sing, baljaar en dans saam met KLipwerf Orkes, Magda Louw Eenvrouvertoning, Irene-Louise Van Wyk, JAN JAN JAN, Eloff, en Petrus Productions Puppets!
Maak jou reg vir 'n onvergeetlike vertoning deur hierdie fantastiese kunstenaars - 'n ervaring wat jy beslis nie wil misloop nie!🎇
📅 26 tot 28 April 2024
📍 Roete R327 Bartelsfontein, Mosselbaai
🎟 Optrede van kunstenaars ingesluit by toegangsfooi.
👀 Hou ons sosiale media platforms dop vir meer opwindende aankondigings.
Vir meer inligting, besoek ons webwerf: www.gardenroutefamilyexpo.co.za
#GardenRouteFamilyExpo #FamilieFees #Mosselbaai #MusiekEnVermaak #GRFamily #IconicMosselBay #MosselbaaiToerisme #MagdaLouw #Eloff #JanJanJan #PetrusPuppets #IreneLouiseVanWyk #KlipwerfOrkes
มุมมอง: 113

วีดีโอ

Kids Zone Veiligheids Wenke | Garden Route Family Expo 2024
มุมมอง 875 หลายเดือนก่อน
Moets en Moenies by die Kids Zone! 🛑 Ons wil seker maak dat elke oomblik van pret by die Garden Route Family Expo veilig en gedenkwaardig is vir jou gesin. 🌟 🚴🏽‍♀️Dra jou fietsryhelm! Veiligheid is nie onderhandelbaar nie. 💦Bring skoon kleredrag saam vir onverwagse modderavonture! 👀Daar sal toesig wees om te verseker dat jou kinders in 'n veilige omgewing kan blajaar. 📍 Roete R327 Bartelsfontei...
Ontdek die Nuwe Kids Zone by die Garden Route Family Expo 2024!
มุมมอง 885 หลายเดือนก่อน
Maak gereed vir die hoogtepunt van die Garden Route Family Expo (vroeër bekend as die 4×4 Outdoor Expo) - die splinternuwe Kids Zone, wat jou kinders kan geniet van 26 tot 28 April 2024! 🌟 🌈 Ons het alles van 'n speelgrond, hopskotch tot 'n veilige Kiddies Fietsrybaan, plus kreatiewe werkswinkels waar hulle nuwe vaardighede kan aanleer. 🚴‍♀️ Pak die fietsies, want ons het die ideale plek vir 'n...
Kids Zone Voorskou met Vilje Maritz | Garden Route Family Expo 2024
มุมมอง 555 หลายเดือนก่อน
🎤 Ontmoet jou seremoniemeester vir die naweek, Vilje Maritz! 🌟 Vilje gee vir ons 'n voorsmakie van die splinternuwe Kids Zone by die Garden Route Family Expo 2024! 👀 Bly ingeskakel om saam met ons te ontdek wat die Kids Zone alles bied -van 'n groot speelgrond tot veilige fietsrybaan en meer! 📍 Plek: Roete R327 Bartelsfontein, Mosselbaai GPS-koördinate: 34°08'53.5"S 21°57'50.8"E 📸 Deel jou lekk...
Ouma Sarie se Uitnodiging: Ervaar die Garden Route Family Expo 2024!
มุมมอง 37K6 หลายเดือนก่อน
🌷Ontmoet Ouma Sarie, die alter-ego-karakter van die talentvolle Moses Williams, soos sy in haar unieke "KarooEngels" deel wat jy kan verwag by die Garden Route Family Expo! 🔥 Sy is nie net welbekend vir haar pittige Engels nie, maar ook vir haar lewenslus en die wyse waarop sy sorg vir haar gesin en gemeenskap. 👏🏼 🎶 Feesgangers sal die Expo onthou as die Garden Route 4x4 Outdoor Expo wat sedert...
It's Official: We've Rebranded!
มุมมอง 3937 หลายเดือนก่อน
Introducing the all-new Garden Route Family Expo! We've undergone a stunning transformation, and we're now bigger and better than ever before! We've expanded our horizons to bring you an even more remarkable experience. At the heart of our rebrand is a commitment to family, and we're thrilled to bring you a wide array of exhibitions and activities catering to all ages. From toddlers to teens, p...