Ruhan du Toit - Donkermaan (Lirieke Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Luister/Koop 'Stockholm Sindroom' hier:
    RuhanduToit.ln...
    Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
    Facebook: www.facebook.c...
    Instagram: ...
    TikTok: www.tiktok.com...
    ___________________________________________________
    Lirieke:
    Soms voel die lig
    Of hy weggaan en dis
    Wanneer winde en mis ons verblind
    Ons is in staat om te lief nie te haat
    Maar word net stil gemaak soos ‘n kind.
    Hou op jou asem,die hooggety kom
    Reguit na vore, te laat om nou om te draai
    Sal jy nou en vir altyd langs my staan
    By my wees onder elke Donkermaan
    Waar jy is, mag jy wees, kom jy vandaan
    Sê dit harder, Sit jou sirene aan
    Donkermaan
    Almal moet val, dis die opstaan wat tel
    Al so baie het vir ons verloor
    Moet net nie breek, as die messe jou steek in jou rug
    Jy het nog baie veg oor
    Hou op jou asem,die hooggety kom
    Reguit na vore, te laat om nou om te draai
    Sal jy nou en vir altyd langs my staan
    By my wees onder elke Donkermaan
    Waar jy is, mag jy wees, kom jy vandaan
    Sê dit harder, Sit jou sirene aan
    Donkermaan
    Hou op jou asem,die hooggety kom
    Reguit na vore, te laat om nou om te draai
    Sal jy nou en vir altyd langs my staan
    By my wees onder elke Donkermaan
    Waar jy is, mag jy wees, kom jy vandaan
    Sê dit harder, Sit jou sirene aan
    Donkermaan

ความคิดเห็น • 19

  • @SanetOosthuizen-j1c
    @SanetOosthuizen-j1c ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi song!!

  • @melyndamonea8734
    @melyndamonea8734 ปีที่แล้ว +2

    You have no idea how much your voice affects me. I love it. I would love subtitles,but I love your voice without them.

  • @hantieminnaar9927
    @hantieminnaar9927 ปีที่แล้ว +1

    Soos altyd winduit mooi

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 11 หลายเดือนก่อน +1

    ❤Baie mooi liedjie

  • @rosemariefriske2767
    @rosemariefriske2767 ปีที่แล้ว +1

    Toller Song. Fantastischer Sänger 🫶

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez ปีที่แล้ว +2

    🌒🌑

  • @hannesmalan1421
    @hannesmalan1421 9 หลายเดือนก่อน

    Muskies is ek verkeerd maar ek is gek oor julle almal se musiek op die regte tyd En nou sin met veranderinge is beautiful

  • @lenajacobs8128
    @lenajacobs8128 ปีที่แล้ว +1

    AWESOME SONG❤

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi. 💐🌟

  • @eveselinaf.2992
    @eveselinaf.2992 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤

  • @marcoviviers4754
    @marcoviviers4754 ปีที่แล้ว +1

    Rou talent! Ruhan jy mag maar💯🔥

  • @SantiePretorius-v3s
    @SantiePretorius-v3s ปีที่แล้ว

    Die beste musiek ooit vir die siel ❤ lovit

  • @LalieSmit
    @LalieSmit ปีที่แล้ว

    ❤❤❤❤ONGELOOOOOOFLIK MOOOOOI !!!!!! HARTHOENDERVLEIS !!!!

  • @RikavanderBerg-zi2bw
    @RikavanderBerg-zi2bw 4 หลายเดือนก่อน

    Beautiful sjoe 🤍🤗

  • @christellevandermerwe-i2z
    @christellevandermerwe-i2z 8 หลายเดือนก่อน

    Awesome liedjie 👌💯❣️❣️❣️

  • @elizabethharmse4077
    @elizabethharmse4077 ปีที่แล้ว

    Lief jou nuwe songs!!!

  • @AnishkaBiddulph-yz2eu
    @AnishkaBiddulph-yz2eu ปีที่แล้ว

    Baie mooi Song Ruhan 😀

  • @dorisschwarz9071
    @dorisschwarz9071 ปีที่แล้ว +1

    great voice - but unfortunately I don‘t understand Africaans. It‘s quite a pity you can‘t find anywhere translation in English …

  • @movietrailersoundtracks
    @movietrailersoundtracks ปีที่แล้ว +1

    Awesome song ! Bravo !