SUPERCAST DVD Vol 64 (Aston Lake)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ส.ค. 2024
  • Ons laaste video vir 2020 gaan hengel ons n lekker publieke oewer op die Oosrand. Aston Lake het maar reenerig begin maar soos die dag aanstap het Schalk en span n plan vir die visse gemaak. Ons wens almal n geseende feestyd en voorspoedige 2021.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 29

  • @williamwallis5565
    @williamwallis5565 3 ปีที่แล้ว +1

    Hi Schalk. 2 thumbs up for your video. It's great to see manners still exist, apologising to your neighbour when your line nearly crossed his and for making sure his line wasn't disturbed. Also for immediately removing your keep nets and apologising when you found out the dam is catch and release only. I hope you said something to your resident angler for not letting you know the rules. Once again thank you for an excellent video.

  • @gasoholics
    @gasoholics 3 ปีที่แล้ว +2

    Thanks Schalk 😊
    Always enjoy your programs GOD bless 🙏

  • @Conradwbp
    @Conradwbp 3 ปีที่แล้ว +1

    Altyd lekker om na julle program te kyk. Dankie vir die moeite en voorspoed vir 2021.

  • @mustakeemmohamed9257
    @mustakeemmohamed9257 2 ปีที่แล้ว +1

    Okuma in the recent years is coming with some really good products. Time to come theyvwill be a serious competitor

  • @louiebodenstaff6772
    @louiebodenstaff6772 3 ปีที่แล้ว +2

    Awesome Schalk en Span!!!

  • @dylandelange1079
    @dylandelange1079 3 ปีที่แล้ว +2

    Awesome video oom schalk!

  • @micaelsmit7097
    @micaelsmit7097 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie oom ek kyk all oom se video's vir 2 jaar lank

  • @hugoboss5318
    @hugoboss5318 3 ปีที่แล้ว +3

    Lekkermanne

  • @DigItProtea
    @DigItProtea 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die video. Great om julle te sien fish op my agter stoep

  • @radieroberts2263
    @radieroberts2263 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir supercast en skallas julle is ysters

  • @_the_jdm_guru_
    @_the_jdm_guru_ 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek het nuwe vistoke en daai supercast bucket gekry kanie wag om dit te gebruik nie

  • @GerrieCool
    @GerrieCool ปีที่แล้ว

    Net die September skoolvakansie van 2022 by Aston Lake gaan visvang saam met my Oom en my friend. Dit was my eerste keer en kan nie wag vir die Desember vakansie nie. As oom hulle weer by Aston Lake gaan visvang, sal soet dips die beste werk.

  • @majorrager833
    @majorrager833 3 ปีที่แล้ว +4

    Oom skalk wanneer vang ek met oom vis ?

  • @dylandelange1079
    @dylandelange1079 3 ปีที่แล้ว +1

    Oom hoe kan ons inskryf om saam te vang🤗

  • @_the_jdm_guru_
    @_the_jdm_guru_ 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek het gewag vir die een geseende kerfees almal

  • @biaanvancoller3351
    @biaanvancoller3351 3 ปีที่แล้ว +2

    Jaaa

  • @stubby4027
    @stubby4027 3 ปีที่แล้ว

    Oom skalk ons moet saam daar out kom

  • @mardusteyl6820
    @mardusteyl6820 2 ปีที่แล้ว

    Hello oom scalk kan ek saam gaan visvang asb

  • @hencopiek2321
    @hencopiek2321 3 ปีที่แล้ว

    Oom Schalk is die C Power al beskikbaar in potch?

  • @Ultrrr
    @Ultrrr 2 ปีที่แล้ว

    As julle ooit weer gaan spiderman dip met garlic floaties werk soos n met bietjie tcp

  • @janoberholzer1969
    @janoberholzer1969 3 ปีที่แล้ว

    Hi schalk my naam is jan wil graag weet wat gebeer met die gear wat julle gesponser word gaan dit weer op die rak

  • @timeeksingh370
    @timeeksingh370 3 ปีที่แล้ว

    Can you guys make some videos in English please

  • @_the_jdm_guru_
    @_the_jdm_guru_ 3 ปีที่แล้ว +1

    My oom het n 8 kg op daai spot by die bome gevang

  • @marcofischer5826
    @marcofischer5826 3 ปีที่แล้ว

    Julle moet bietjie by trichardtsfontein dam kom vang die muddies loop mooi hier.

  • @basilfourie3197
    @basilfourie3197 2 ปีที่แล้ว

    Baie net probleme, het self n groen sensation een wat ek nie meer gebruik nie want die visse se rug vin het vasgesit daarin.

  • @anneliserademan409
    @anneliserademan409 3 ปีที่แล้ว

    Waar is die dam gelee ek Ken nie Baie pleke nie asb help watter dam is die beste

  • @stubby4027
    @stubby4027 3 ปีที่แล้ว

    Gaan oranja wal anansie toe dan gaan jy nooit weer ploemhof toe wil gaan nie