SUPERCAST DVD Vol 32 (Bloemhof dam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 22

  • @allanduplessis2091
    @allanduplessis2091 3 ปีที่แล้ว

    Midag waar kan ek adp kry van die barometers

  • @cobusnel29
    @cobusnel29 ปีที่แล้ว

    Team supercast julle is die best Gaan saam julle eendag visvang

  • @kyleseller4002
    @kyleseller4002 11 หลายเดือนก่อน

    Jiss oom schalk. Ek sal wat gee Om net een enkele dag saam oom en barend breedt Vis te vang. Regtig baie inspirasie Vir my

  • @blackwidowgaming5567
    @blackwidowgaming5567 7 ปีที่แล้ว +3

    en ja ek is n kind Maar n huge fan daai Jana dip is amazing

  • @pietercohen8909
    @pietercohen8909 7 ปีที่แล้ว +1

    dit was fantasties gewees........ het ook baie goeie info gegee ...het baie geleer wat ek nie geweet het ni

  • @hendrikhoward7788
    @hendrikhoward7788 3 ปีที่แล้ว

    Yuuyuty

  • @karelsamuelfranks9945
    @karelsamuelfranks9945 7 ปีที่แล้ว +1

    Lekker man...dis seker woes lekker om so te kan hengel hehehe

  • @frosty-ce5wl
    @frosty-ce5wl 7 ปีที่แล้ว +2

    Daar vat hy alweer leke manne

  • @maartinkarpkoning4647
    @maartinkarpkoning4647 5 ปีที่แล้ว

    Kyk hoe lyk julle all vani al die spur etes.

  • @blackwidowgaming5567
    @blackwidowgaming5567 7 ปีที่แล้ว +1

    luister schalk ek het n Mitchell visstok gaan koop en ek will weet of dit n goeie stok is

  • @neelsverkes6139
    @neelsverkes6139 7 ปีที่แล้ว

    Hi kan julle dalk VOL 13,17 , 21 ,22 , 23 , 25 , 26 ook oplaai ? dan kan ons die hele collection kyk .

  • @thesecretfatburner7724
    @thesecretfatburner7724 7 ปีที่แล้ว +2

    baie nice manne.

  • @southafricaracingmadness
    @southafricaracingmadness 5 ปีที่แล้ว

    Altyd Lekkerrrr

  • @pogomagicaquariums9611
    @pogomagicaquariums9611 5 ปีที่แล้ว

    Love julle videos 😜👍👍

  • @adnaanmahomed6297
    @adnaanmahomed6297 7 ปีที่แล้ว

    Hi
    Can you please do some in English

  • @barendvanderwalt765
    @barendvanderwalt765 6 ปีที่แล้ว

    Hi ek is ook ń kind my naam is Barend julle moet nie ophou fisfang nie