Spoegwolf - Silwer (Official)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2021
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Silwer - 3 September 2021
    Beskikbaar op alle streaming platforms.
    Music Video:
    Vervaardig deur Spoegwolf
    Editing: Chris von Wielligh
    Cinematography: Eric T. Graham, Andre Badenhorst
    Edit Assist: Eric T. Graham
    Baie dankie aan Harley Davidson Cape Town!
    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Albert van der Merwe
    Chris von Wielligh
    Moskou du Toit
    Hiram Koopman
    Silwer:
    Lirieke en Song deur Danie du Toit
    Musiek deur Spoegwolf
    Lirieke:
    ek het ons hond het uit die reën ingebring
    jy's vas aan die slaap
    my wonde sing
    ons het dit maklik laat lyk
    maar jou boots is vol modder
    my hande vol bloed
    en al daai dônners kan wag
    ek het ons ride uitgesort
    ek het die bekers gepak
    ons gaan ry die langpad om
    en die hemel is silwer
    jy's storm van goud
    die bome’s geraamtes
    ek sal oud word by jou
    en die hemel silwer
    jou hare is goud
    ons ry deur geraamtes
    ek wil oud word by jou
    ek is deur monsters gejaag as 'n kind
    maar ek het omgedraai
    ek het my vuiste gebal
    laat my nou opstaan soos 'n man vir jou
    al is daar wild en pyn
    vlak in my oë
    my verlede kan wag
    ek pak my hart by jou in
    met ons hond op die bak
    kan ons ry, die lang pad om
    en die hemel is silwer
    jy's storm van goud
    die bome is geraamtes
    ek sal oud word by jou
    en die hemel silwer
    jou hare is goud
    ons ry deur geraamtes
    ek wil oud word by jou

ความคิดเห็น • 161

  • @TheZAmonster
    @TheZAmonster 3 ปีที่แล้ว +46

    Hulle bring nostalgie, fantastiese klanke, liefde vir hierdie taal en prentjie-mooi waardering vir Suid-Afrikaanse landskappe! Ek haal my hoed af.

  • @kobenhofmeyrofficial7428
    @kobenhofmeyrofficial7428 3 ปีที่แล้ว +28

    Vreemd hoe Spoegwolf ons maak dink aan daai een persoon sonder om hulle op die naam te noem. Love dit Danie Julle!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +51

    🎶🎵
    Ek luister na Silwer ,maar ek voel soos GOUD !!! 🤩🔥🤪🥳
    #Spoegwolf #Unexpected #ButWeCanAlways Expect The Best!

    • @afrikaanswildans
      @afrikaanswildans 3 ปีที่แล้ว +5

      Ek stem saam!🎧🎧💯

    • @MidNightStudiosFilms
      @MidNightStudiosFilms 3 ปีที่แล้ว +2

      I'm a fan...of Tiaan.
      #ExpectTheBest

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +2

      @@MidNightStudiosFilms 🙏

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +3

      @@afrikaanswildans 😉🎧

    • @rubeng3
      @rubeng3 2 ปีที่แล้ว +2

      @@afrikaanswildans Wanneer maak jy n Spoegwolf remix lol

  • @camsartstudio6326
    @camsartstudio6326 3 ปีที่แล้ว +2

    Ruan, ek sal jou altyd dalk resent vir die pyn wat jy my veroorsaak het, maar altyd dankbaar wees dat jy spoegwolf aan my voorgestel het.

  • @toni_jerafe
    @toni_jerafe 3 ปีที่แล้ว +2

    Total soutie girl here - but Spoegwolf is my FAVE South African band. SO SO good.

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 3 ปีที่แล้ว +5

    Elke album, song, video en gees word al hoe beter, sterker, groter. Moet nooit ophou ROCK N ROLL nie🎸🤘🏻🐺

  • @meganrobertson08
    @meganrobertson08 3 ปีที่แล้ว +4

    julle breek my verwagtinge met elke nuwe album. dit is pure poësie. wel gedaan. dit maak mens trots om Afrikaans te wees.

  • @lucretiaa.109
    @lucretiaa.109 3 ปีที่แล้ว +10

    WONDERLIKE liedje! Dankie Spoegwolf, ek hou vir jou. Sien julle by die DRUM!

  • @estiaan2934
    @estiaan2934 3 ปีที่แล้ว +5

    kan nie ophou na die song luister , Repeat ALL DAY..Well done bois

  • @marnokruger3568
    @marnokruger3568 3 ปีที่แล้ว +37

    my verwagtinge word met elke nuwe tune byverre oortref...

  • @erikajansevanrensburg7159
    @erikajansevanrensburg7159 3 ปีที่แล้ว +1

    En DIE HEMEL IS SILVER JYS N STORM VAN GOUD........ My heart skip n beat...... Love it

  • @etd5791
    @etd5791 2 ปีที่แล้ว

    Die song..mal mooi. Die landskappe.........vat my huistoe. Niks soos RSA en onse moedertaal. Eerste keer ek Spoegwolf hoor maar deffies nie laaste keer nie. Waardering uit boonste rakke. Met dank.

  • @peterh1965oz
    @peterh1965oz 3 ปีที่แล้ว +1

    Ex “Saffa” living in Sydney Aus - finds SA band that I wish was around when I was a Matie in the 80s……fok ek wens julle was daar toe ek n student was al daai jaare gelede. My kinders verstaan nie eens Afrikaans en love julle stuff….

  • @amecoetzee403
    @amecoetzee403 3 ปีที่แล้ว +22

    Dit raak net beter en beter ❤️well done Spoegwolf!!

  • @clarapienaar3907
    @clarapienaar3907 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek kan nie deal met hoe amazing julle is nie.... my gunstelling band ooit. Well done ❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @mveeden
    @mveeden 3 ปีที่แล้ว +17

    Another fantastic song, great visuals and quality video. Thank you for blessing us with this!

  • @WillieJu
    @WillieJu 3 ปีที่แล้ว +2

    Briljant, maar niks minder as wat ons gewoond is van Spoegwolf !!

  • @jorgenhedman5850
    @jorgenhedman5850 2 ปีที่แล้ว +1

    More Gold than Silver here! Superb.
    With greetings from Sweden

  • @hennievanzyl1365
    @hennievanzyl1365 3 ปีที่แล้ว

    Danie reenwolf jy is die god van musiek. Spoegwolf#1

  • @santielaing939
    @santielaing939 3 ปีที่แล้ว +2

    Toe die country western 'beat' begin moes ek net eenvoudig verder luister. Love it!

  • @christoffopperman5512
    @christoffopperman5512 3 ปีที่แล้ว +3

    Die songs laat jou altyd crave vir meer.

  • @DeonSaaiman
    @DeonSaaiman 3 ปีที่แล้ว +10

    Lekker Paarl Boys'!

  • @marietjiefarrell2365
    @marietjiefarrell2365 2 ปีที่แล้ว

    Ek wonder of Spoegwolf self weet watse briljante stuk musiek is Silwer!! Hoendervleis en net briljant saamgestel. Geluk manne, julle bekoor oud en jonk en brand soos n warm vuur!

  • @drinivanderberg2967
    @drinivanderberg2967 2 ปีที่แล้ว +1

    Unieke klank, love die woorde, GREAT musiek ! 🎼🎤🎶🎸🎵🥁

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 3 หลายเดือนก่อน

    Beter en beter elke keer.Maar die julle best nog!

  • @lylebracher1754
    @lylebracher1754 3 ปีที่แล้ว +6

    Yet again you guys put out anothet AWESOME song, Thank you! I am english but LOVE you guys, You Rock!

  • @larissavansittert3778
    @larissavansittert3778 3 ปีที่แล้ว +2

    Kan nie wag om hierdie song live in Potch by ń show saam te sing nie ♡

  • @boskind515
    @boskind515 3 ปีที่แล้ว +4

    Excellent song! En ekt n Silwer gehad oppie plaas! Dankie vir die memory trip ouens💜🎧

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus 2 ปีที่แล้ว

    Een van die beste bands van ons land deesdae.

  • @pieterdupreez9120
    @pieterdupreez9120 3 ปีที่แล้ว +7

    Kry baie Knights of Cydonia vibes

    • @albert_vuurwolf
      @albert_vuurwolf 3 ปีที่แล้ว

      En so 'n bietjie "I drove all night" van Roy Orbison 😄

    • @albert_vuurwolf
      @albert_vuurwolf 3 ปีที่แล้ว

      En 'n bietjie Good, The Bad & The Ugly 👌

  • @amecoetzee403
    @amecoetzee403 3 ปีที่แล้ว +2

    Maak my dag en naweek😍dis beautiful

  • @devonkitching9174
    @devonkitching9174 3 ปีที่แล้ว +3

    Beste band!! Dankie vir julle awesome musiek !!!

  • @flwhitehorn
    @flwhitehorn 3 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n vibe...

  • @derickallen8991
    @derickallen8991 2 ปีที่แล้ว

    Beste band in SA......gee my hoendervleis man

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 3 ปีที่แล้ว +2

    Kan nie ophou om die song te luister en te sing in my kop ni😂🤘🏻🤘🏻🎸🎸🐺🐺

  • @WillievanGraan84
    @WillievanGraan84 3 ปีที่แล้ว +1

    Danie en band.. respek boys!!!!!!

  • @petrusvanstraten4609
    @petrusvanstraten4609 2 ปีที่แล้ว

    Ek is mal oor julle musiek, ongelukig sukkel ek om dit te luister. Dit maak my te emotional 🙌 in die beste way bedoel though. Dankie vir al die great tunes!!

  • @randomvideos4300
    @randomvideos4300 3 ปีที่แล้ว +2

    die melody en beat laat my dink aan ghost riders in the sky

  • @christdiedforoursins1467
    @christdiedforoursins1467 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie.I love the poetry of your music.beautiful horses.

  • @jamtree9746
    @jamtree9746 3 ปีที่แล้ว +1

    Great song.

  • @mondresaayman5110
    @mondresaayman5110 2 ปีที่แล้ว

    Beste song ooit!Het vertoning geniet by Plaasmol!Great performers!

  • @idakriel3995
    @idakriel3995 3 ปีที่แล้ว

    Wow ek is verby beindruk. Jul het regtig n fantastiese stuk musiek hier gemaak.

  • @wiannieuwoudt9278
    @wiannieuwoudt9278 3 ปีที่แล้ว +3

    Awesome video ! Lekker om julle weer te sien in die Paarl en op die skoolgronde. Well done !

  • @susankruger8935
    @susankruger8935 ปีที่แล้ว

    Opwindende musiek laat my verlang na my jongdae in die sixties!

  • @dominiquevanrensburg4316
    @dominiquevanrensburg4316 3 ปีที่แล้ว +1

    WHAT 😱❤️❤️❤️❤️❤️ek wil meer as een keer like 😁😍😍😍😍

  • @kleinboer9810
    @kleinboer9810 3 ปีที่แล้ว +1

    Uitstekende song !
    Agg ek sit dit sommer op repeat vir die hele dag 😎

  • @daniellejacobs9137
    @daniellejacobs9137 3 ปีที่แล้ว +1

    Nuwe go-to song vir die volgende 3 weke..💃🏻🌼❤ Thanx guys...fokkon fantasties!🤩

  • @ilanaauld204
    @ilanaauld204 3 ปีที่แล้ว +1

    Absoluut fantasties!!!!!!!

  • @megandouglas7075
    @megandouglas7075 3 ปีที่แล้ว +3

    WOW!!! 👏🏼👏🏼😍😍😍

  • @hermanvanzyl1889
    @hermanvanzyl1889 3 ปีที่แล้ว +2

    Awesome liedjie!!!!

  • @marinusreynecke9779
    @marinusreynecke9779 3 ปีที่แล้ว +1

    Dis nou 'n stukkie goud!

  • @irenedefonseca1785
    @irenedefonseca1785 3 ปีที่แล้ว

    Kyk neh, sprakeloos. Julle weet net hoe!!!!!

  • @jaconel3383
    @jaconel3383 3 ปีที่แล้ว

    Hemel ouens julle is op n ander level!!!

    • @jaconel3383
      @jaconel3383 3 ปีที่แล้ว

      Danie is dit jy wat die comment gelike het😢😢😢

  • @JCEst-xv3cn
    @JCEst-xv3cn 3 ปีที่แล้ว

    Vloed ek nou met daai geboue se memories

  • @kerneelsvandeventer4141
    @kerneelsvandeventer4141 3 ปีที่แล้ว

    Die is laat nag braai musiek op sy beste.🥳

  • @johnnyengelbrecht5710
    @johnnyengelbrecht5710 3 ปีที่แล้ว +4

    Luv it!

  • @JERRYGOODE
    @JERRYGOODE 2 ปีที่แล้ว

    Liewe fok die song is dit!

  • @juan-pierreventer4532
    @juan-pierreventer4532 2 ปีที่แล้ว

    Kêrels.... geeezzz ... well done !!!! Lovit

  • @maartenvanjaarsveld2195
    @maartenvanjaarsveld2195 3 ปีที่แล้ว +2

    Juss, nog ñ awesome song🔥💪🏼

  • @juancpt
    @juancpt 2 ปีที่แล้ว +1

    Hoe meer ek hul videos kyk, hoe meer wil ek. Baie goeie video produksies en klank. Trots Suid-Afrikaans!

  • @vanessakuhn4535
    @vanessakuhn4535 ปีที่แล้ว

    Ek sukkel met bordeline major depression, en vanaand is een van daai aande waar dit erger is as gewoonlik, en die liedjie het my weer 'n nuwe lig laat sien vir more....

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 2 ปีที่แล้ว

    Fantasties love julle musiek , Hou so aan

  • @arnouxkriel8258
    @arnouxkriel8258 3 ปีที่แล้ว

    O donner julle is amazing!!!

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 3 ปีที่แล้ว +3

    Wow soos altyd awesome, lekker boys 🙌🏻

  • @odettevilonel9439
    @odettevilonel9439 ปีที่แล้ว

    Stunning song❤

  • @ChristianVenter-du5ye
    @ChristianVenter-du5ye 3 ปีที่แล้ว

    Byver die beste music video wat ek al ooit gesien het

  • @warrenroux831
    @warrenroux831 3 ปีที่แล้ว

    lekker ghostriders vibe...great song

  • @jasonengelbrecht1718
    @jasonengelbrecht1718 3 ปีที่แล้ว +1

    what a song... what a vid! well done!

  • @mauritzswart8051
    @mauritzswart8051 3 ปีที่แล้ว

    Soos die Afrikanse "Coumting Crows". Kannie genoeg kry nie!

  • @jacquesanderson5694
    @jacquesanderson5694 3 ปีที่แล้ว +2

    Yasss!!! Great tune.

  • @schivanbosch9286
    @schivanbosch9286 3 ปีที่แล้ว

    Moet elke liewe aand my bietjie Spoegwolf inkry. Well done julle!

  • @mjhayes420
    @mjhayes420 3 ปีที่แล้ว +1

    altyd lekker om `n joint rond te pass by `n vuur

  • @yloock
    @yloock 3 ปีที่แล้ว

    what a song, !!

  • @aninapretorius8243
    @aninapretorius8243 3 ปีที่แล้ว

    Nog 'n bevokte een👌

  • @eduankruger5566
    @eduankruger5566 2 ปีที่แล้ว

    "My verlede kan wag... die hemel is silwer"

  • @kipchickensout
    @kipchickensout 3 ปีที่แล้ว +2

    pragtig, greetings from duitsland :)

    • @flukymaze
      @flukymaze 2 ปีที่แล้ว +1

      Damn lesgooooo

  • @wendydavis5320
    @wendydavis5320 ปีที่แล้ว

    Love love love this 😀

  • @ettiennebotes7832
    @ettiennebotes7832 3 ปีที่แล้ว +1

    Hel-erg-nice

  • @cindyhattingh3844
    @cindyhattingh3844 3 ปีที่แล้ว +3

    You did it again😍😍

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 3 ปีที่แล้ว +1

    Love it manne !!! Hou so aan... 👌

  • @ilzestrydom1846
    @ilzestrydom1846 2 ปีที่แล้ว

    Sit langs die Chobe rivier saam jou en ek weet ... ek wil oud word saam jou!

  • @engelafourie1704
    @engelafourie1704 3 ปีที่แล้ว

    Love dit!! Love dit!!

  • @isabella.C
    @isabella.C ปีที่แล้ว

    Dit is UITSTEKEND ❤❤❤❤❤❤❤

  • @angeliquebruwer478
    @angeliquebruwer478 2 ปีที่แล้ว

    Jissie love julle musiek!

  • @r.d.b5477
    @r.d.b5477 3 ปีที่แล้ว

    Joh ek love hierdie!

  • @lourensdekock9485
    @lourensdekock9485 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit raak net beter!!
    Well done Spoegwolf!!!❤

  • @hannesvanwyk92
    @hannesvanwyk92 3 ปีที่แล้ว

    Brilliant !! Flippen BefoK !

  • @jackievzyl3423
    @jackievzyl3423 3 ปีที่แล้ว

    Nog n masterpiece..

  • @francoisvanniekerk7559
    @francoisvanniekerk7559 2 ปีที่แล้ว

    By my Alma Mater. HJS!! HJS!! HJS!!

  • @mickroz1304
    @mickroz1304 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir die een Spoegwolf!!!❤❤

  • @EllaBlue
    @EllaBlue 3 ปีที่แล้ว

    💕 💖 ✨ 💕 💖 ✨ 💕 💖 Lief dit!!

  • @yvonnevanderlinde2363
    @yvonnevanderlinde2363 2 ปีที่แล้ว

    Love love it

  • @danieferreira9094
    @danieferreira9094 2 ปีที่แล้ว

    Brilliant!

  • @carolineolivier9333
    @carolineolivier9333 3 ปีที่แล้ว

    Whooooo!!! Super exxxxcitedd!!!

  • @paulwesch
    @paulwesch 3 ปีที่แล้ว

    Vat my, eks nat!

  • @mathiassmith9299
    @mathiassmith9299 2 ปีที่แล้ว +1

    dankie pappa

  • @waddadutoit8174
    @waddadutoit8174 3 ปีที่แล้ว

    WOW!!!

  • @Bond58
    @Bond58 3 ปีที่แล้ว

    1:49 bless

  • @cbekker7255
    @cbekker7255 3 ปีที่แล้ว

    WOW DIE HEMEL IS SILWER EN JYS DIE STORM VAN GOUD , dis lyrics wat net stick soos bostik, is daar n manier wat ek meer as eenkeer kan like?

  • @phonktonaut8048
    @phonktonaut8048 ปีที่แล้ว

    Well done boys🤘