Steve's chat: 24 May 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2024
  • Op Maandag 24 Mei, praat ek oor Agter Elke Man, oor Devon, oor Zoë my brakkie wat amper dood was, oor Zuma, ek vra jou om Naama Levy se naam te onthou, oor wie die ANC eintlik is en ek raak opgewonde oor ons jagtrippie eersdaags. Ek deel ook my nuwe verkiesingsvoorspellings.
    Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...

ความคิดเห็น • 61

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 4 หลายเดือนก่อน +13

    Ek is 63. Het nooit n episode van agter Elke man gemis nie. Besig om weer alles wat ek TH-cam kry te kyk. Was brilliant en is Nog die bestie ooit. Nostalgia op sy beste

  • @rinavanrensburg9419
    @rinavanrensburg9419 4 หลายเดือนก่อน +5

    Mooi so Steve, ❤, hou so aan.

  • @jackiesammarchi6390
    @jackiesammarchi6390 4 หลายเดือนก่อน +15

    Yislaaik! Steve! Ek is SO BLY jy is op TH-cam! Go Man go!!! ❤❤❤

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 4 หลายเดือนก่อน +4

    Baie versigtig wees op die jagtrip Steve. Maak reels m.b.t. die gewere en hou daarby.!!!

  • @samsonkjoseph6087
    @samsonkjoseph6087 4 หลายเดือนก่อน +9

    Dankie Steve, soos altyd sterk wees broer.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 4 หลายเดือนก่อน +3

    Hier Kom Anargie ou Maat maak jou reg

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 4 หลายเดือนก่อน +6

    Steve ja dankie wat n interressante sessie.ja tot my oudste seun vadag 40 onthou vir Bruce Beyers ja ne jy mag ,maar geseende naweek vir jou en gesin Blou Bul groete

  • @lizdk1999
    @lizdk1999 4 หลายเดือนก่อน +9

    Goeie more, dit is aand in AUSTRALIA. Jou Afrikaans is so fantasties.❤

    • @rose-marieackerman8351
      @rose-marieackerman8351 4 หลายเดือนก่อน +1

      Stem, sy Afrikaans is voortreflik, dit is omdat hy 'n boerseun is in murg en been. Ek waardeer wat jy vir ons Afrikaners doen Steve en dat jy die waarheid praat sonder om te te huigel of te vrees. Sterkte vir jou BOERSEUN.

  • @peetcoetzee
    @peetcoetzee 4 หลายเดือนก่อน +2

    PALISTYNSE DIERE ?????????

  • @johndavid5618
    @johndavid5618 4 หลายเดือนก่อน +2

    "I first met steve face to face at marine hotel port elizabeth, he just released a new song." "Great time, great music.🎉🎉🎉

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 4 หลายเดือนก่อน +4

    Ja ons het agter elke man nie gemis nie. Lekker ou dae. Ek dink ek was in standard 9 in Hoërskool Lichtenburg.

  • @Anjori-k7q
    @Anjori-k7q 4 หลายเดือนก่อน +5

    Ek is ook 63 en het geen episode van Agter elke man gemis nie. Mooi bly maar mooi. Ry veilig.

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 4 หลายเดือนก่อน +6

    Môre Steve hoop dit gaan goed met jou. Geniet jou naweek.

  • @sergiopinto6004
    @sergiopinto6004 4 หลายเดือนก่อน +2

    Ek was maar nog ‘n laaitie in die 80’s toe jy in Agter Elke Man gespeel het... as Bruce Beyers onthou ek dat Antie Stienie het jou ‘n skolie morie genoem En jy was lief om te se: Wat Skeem Jy 🤣
    Ek dink dat as jy ‘n nuwe talk show gaan hou moet dit die nuwe Naam Van jou show wees: Wat Skeem Jy met Steve Hofmeyr

  • @bradleysparg69
    @bradleysparg69 4 หลายเดือนก่อน +3

    Thanks Steve ... Very Very Interesting .Love what you have to say . Bradley in Knysna

  • @christoffelvanderschyff9866
    @christoffelvanderschyff9866 4 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is 67 jaar oud en ek en my vroutjie het nie n enkele episode van "agter elke man" gemis nie en so vertel ek haar toe sy swanger word sou dit n meisie wees gaan haar naam Leana wees en toe is dit n seun, moenie lag nie, sy naam is toe Steve.

  • @mariaboshoff5563
    @mariaboshoff5563 4 หลายเดือนก่อน +2

    Steve, ons moes ons Jakkalskind (worsie) 3jr gelede groet, toe hy epilepsie gekry het. Dit was ons eerste kennismaking met epilepsie. Só dankbaar Zoë kon gered word.

  • @Erik-Zeelie
    @Erik-Zeelie 4 หลายเดือนก่อน +2

    Laaste Week Van Krag...🤣😂🥲

  • @wehmeyer875
    @wehmeyer875 4 หลายเดือนก่อน +1

    Hello ja ek dink hope4sa gaan groot gaan .dit is bybel eerste

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 4 หลายเดือนก่อน +4

    Ek onthou jou mooi gesig

  • @Smartie80
    @Smartie80 4 หลายเดือนก่อน

    Perfek, afgesluit👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻 Laaste week van krag, FEITE!! VOLGENDE WEEK IS ONS WEER TERUG IN DONKER AFRIKA!!!

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Steve....bewonder jou al jare ...jy bly maar di beste in weste .... jong jy moet politiek toe gaan...sal goed doen...lief jou❤❤❤

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 หลายเดือนก่อน

    Antie Stienie aan Steve Anderson:En nog ‘n ding…die secretary van jou,sy’s nie eintlik waffers nie.Sy’t nie looks nie en sy’s pleinweg vrot met haar human relations.😂😂

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 หลายเดือนก่อน

    Antie Stienie aan Bruce Beyers:For your information ,die hele straat het geparty toe hulle hoor Leana het jou gelos soos ‘n warm patatta.Jou “rent piece”.😂😂

  • @antoinettejordaan4976
    @antoinettejordaan4976 4 หลายเดือนก่อน

    Ah so jammer oor Zoey, bly sy is beter 💝🙏. Nelspruit... Mooi memories daar by ini bos vele jare terug, verlang nou na my Bok 😪

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 หลายเดือนก่อน

    Antie Stienie aan Leana:Wat het jy met Bruce Beyers gesoek ? En nou Wessel vir ‘n “Toy Boy”.😂

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 หลายเดือนก่อน

    Antie Stienie aan Leana:Moenie aansit nie Leana,jy’s nie nou in Houghton nie…jy kan nie elke dag so overdressed hier rondloop asof jy ‘n hoender in die bank het nie.”😂😂

  • @james130362
    @james130362 4 หลายเดือนก่อน

    Stem saam Steve. You can't worry over Shit because Shit spatters. Stunning Topic

  • @estellplatt4149
    @estellplatt4149 3 หลายเดือนก่อน

    Jy was tog my fan!!vanaf 9 jaar. Tot in my tiender jare. Met jou naam het ek boyfriends weg gehou met jou naam😂 maar nou hou ek elke man se weg van my met Jesus se naam❤

  • @Caroline5602
    @Caroline5602 4 หลายเดือนก่อน +2

    Dis winter in Hermanus. Em ruil enige tyd plek met jou net terwille van die hitte. Ek weet dat nie een party sterk genoeg is om die ANC uit die stoel te lig nie, koalisie is die enigste uitweg. VF Plus wen geweldig veld. Sjoe julle moes groot geskrik het met Zoe se aanval. Ek sou my in n ander wereld geskrik het. Ek is bly dat sy nou reg is. Danksy liefde en omgee van goeie liefdevolle veeartse.. Ek het gedink dat jy so gaan optree oor die Devon saga. Eerstens as pa en dan as wyse raadgewer. Devon is groot en kan en moet sy eie besluite neem. Ek glo dat julle opgewonde is oor die jag wat voorlê. Bring genoeg vleis saam, ek stuur my adres 😊..Geniet vanaand se optrede in Nelspruit. Mooi naweek vir jou. Wees veilig💥

  • @stacyinInSANeDiego
    @stacyinInSANeDiego 4 หลายเดือนก่อน

    Honoring those who didn't make it home on my side. Memorial Day, all gave some and some gave all.

  • @CynthiaSmith-e7l
    @CynthiaSmith-e7l 4 หลายเดือนก่อน

    Steve se uitsiening van die wereld en sy morele waardes is raak en eerlik, ek is bly hy se iets van Israel sy Hart sit op die regte plek . !,!,, goed so !

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar3635 4 หลายเดือนก่อน

    Bly by die party in wat jy glo die beste is vir my n tuiste en die beste bly ek VF PLUS stem .

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 4 หลายเดือนก่อน +2

    Waar Steve.

  • @jamesvanderschyff6537
    @jamesvanderschyff6537 4 หลายเดือนก่อน +1

    Ja ek het weer die fliek van agter elke man gekyk, ek weet daar was ernstige stukke in maar ek het gelag dat my oë traan vir anti Stinie, waar Bruce uit die tronk uit kom en sy vir hom n broodjie maak, die sê goed was so goed. Tien uit tien

  • @jeanbloem6859
    @jeanbloem6859 4 หลายเดือนก่อน

    You said it Steve after elke man het Jou gemaak

  • @helobaby1295
    @helobaby1295 4 หลายเดือนก่อน

    Maklik want ons laat dit toe en fund dit

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen3521 4 หลายเดือนก่อน

    Anc hopelik onder 50

  • @nadenebarnard1830
    @nadenebarnard1830 4 หลายเดือนก่อน +1

    Defenitief meer as 3 % vir vf+.😊

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 4 หลายเดือนก่อน

    Ja ou antie Stienie ook 😅

  • @irenetrudeau3716
    @irenetrudeau3716 4 หลายเดือนก่อน

    Love your songs

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 4 หลายเดือนก่อน +1

    HA! HA! STEVE NET SO!!

  • @mrsvan31
    @mrsvan31 4 หลายเดือนก่อน +1

    Stem DA die keer . . . ons sal vlgde keer voorentoe na VF - asb mense

    • @johanntheopienaar3635
      @johanntheopienaar3635 4 หลายเดือนก่อน

      Of jys pro VF Plus of jys teen hulle om nou DA te stem maak geen sin en dan weer VF + maak geen sin, jou keuse ek bly getrou en stem VF PLUS my tuiste

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 4 หลายเดือนก่อน

      En jou rede is???
      Mense moet die da bietjie ondersoek en kyk waarvoor hulle regtig staan. Dit is skokkend dat christelike afrikaans sprekendes nog agter hierdie liberale nie-christelike party aan gaan.

    • @mrsvan31
      @mrsvan31 4 หลายเดือนก่อน

      @@theomoller6637 Dankie - jy het my weer herinner - ek is net soo bang dir ANC kom in bewind. Die Myslims in my area steun hulke geweldig en kruip agter hulle weg as die vyand om ons Christene weh te dryf. Die Bybel wasrsku ons dasrteen en ek sien dit soo duidelik

  • @gerhardharmse9762
    @gerhardharmse9762 4 หลายเดือนก่อน +1

    STEM VIR GOD STEM VIR # HOPE 4 SA

  • @NerinaRSA
    @NerinaRSA 4 หลายเดือนก่อน

    Ek kan glad nie die verkiesing voorspel nie. Al wat ek weet is dat die mense nie stem nie, vir die ANC stem. Damn if you do damn I'd you don't en voeg daarby korrupsie.

  • @helobaby1295
    @helobaby1295 4 หลายเดือนก่อน

    Watter party se iets oor Israel?

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 4 หลายเดือนก่อน +1

      Sover ek weet is #Hope4SA pro Israel

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 4 หลายเดือนก่อน

    Jammer Devon Kan Nie vastaan by UIM Nie

  • @Whayden21
    @Whayden21 4 หลายเดือนก่อน +1

    Ek het 'n navorsings studie gedoen oor die jaar se verkiessings uitslae. Hier is wat my syfers vir my sê:
    ANC 45.45%
    DA 22.62%
    EFF 8.10%
    MK 9.16%
    IFP 3.89%
    VF+ 1.77%
    ACDP 1.01%
    ActioN SA 3.90%
    Ander 4.10%