Rods & Recoil - Hunting & Fishing || Channel INTRO

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 3

  • @Stian760.
    @Stian760. 7 วันที่ผ่านมา

    Hello oom
    Wanneer gaan oom weer begin pop?
    En wanneer is die beste tyd om te pop oggend of laat middag
    Of kan n mens in die middel van die dag vang

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  7 วันที่ผ่านมา

      @@Stian760. hi Stian, ek beplan om einde Oktober n trip te maak, is maar besig die jaar so ek kom maar nie by die visvang uit nie. Beste tye is maar vroeg oggend of laat middag, ek doen beter in die Vaalrivier in die oggende en by damme weer laat middag, dit hang maar af wat die water temperatuur maak. Wens ek kon nou gaan met die hittegolf, baie goeie tyd vir pop en jy sal vis regdeur die dag optel.

    • @Stian760.
      @Stian760. 7 วันที่ผ่านมา

      @@rods_recoilDankie oom
      Ek het die naeweek laat aan in die vaal rivier n paar kleintjies opgetel
      Sien uit na die volgede video