Die Springbokke teen Wallis: Wat jy moet weet oor die agtergrond, stories en statistieke!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ก.ค. 2024
  • Dr Emile Gouws is 'n kampvegter vir outisme, en het 'n besonderse liefde vir rugby ontwikkel as gevolg daarvan. Hierdie week delf ons sy onuitputbare bron van kennis oor Wallis en die Springbokke, en ons bespreek ook 'n paar spelers en waag 'n voorspelling!
    Emile het eers op 15 begin praat as gevolg van sy outisme, en tog het hy 'n doktorsgraad verwerf en verteenwoordig hy Suid-Afrika in die Statebond en ander internasionale verhoë wanneer outisme en neurodiversiteit ter sprake kom.
    Die Springbokke teen Wallis: Wat jy moet weet oor die agtergrond, stories en statistieke!
    Besoek gerus Emile se Facebook bladsy om meer oor hom te wete te kom: / specialkneadcafe
    Hoe outisme my liefde vir rugby aangevuur het - en help skryf het aan Rassie se boek!
    00:00 Welkom by die Raakvat Rugby Onderhoud!
    00:28 Hoe werk jou denkproses met rugby?
    02:59 Die Bokke se geskiedenis teen Wallis
    14:06 Kom ons praat oor die spelers die naweek
    18:20 Wat is jou voorspelling?
    19:50 Ons gesels weer voor die Ierland toets!
    Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,Stormers vs ospreys,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,rugby world cup,rugby world cup 2023,toeks kotze,STORMERS,raakvat rugby,Sharks vs Gloucester,Sharks,Hollywood Bets Sharks,megafoon,leinster,bulls vs leinster,Bulls,Hoe outisme my liefde vir rugby aangevuur het - en help skryf het aan Rassie se boek!,autism,autism awareness,emile gouws,david o'sullivan, rassie
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 10

  • @ChrisAfrica
    @ChrisAfrica 10 วันที่ผ่านมา +2

    Net 'n korreksie, SA se eerste nederlaag teen Wallis was in 1999 (ook die opening van die Millennium stadium)

    • @emilegouws6706
      @emilegouws6706 10 วันที่ผ่านมา

      Ja, 29-19. 1999. Dankie vir die korreksie

  • @spanspeksquarepants
    @spanspeksquarepants 10 วันที่ผ่านมา +3

    Die ou se brein is soos my vrou sin. Verskil is hy onthou in detail al die rugby stats my vrou onthou al my foute.

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t 10 วันที่ผ่านมา

    Bokke 41 - Drake 15

    • @user-qe1tv1bu2f
      @user-qe1tv1bu2f 10 วันที่ผ่านมา

      Maybe only 1 point.

    • @user-sd5xe5dz2t
      @user-sd5xe5dz2t 10 วันที่ผ่านมา

      @@user-qe1tv1bu2f No ways dude

    • @user-sd5xe5dz2t
      @user-sd5xe5dz2t 9 วันที่ผ่านมา

      @@user-qe1tv1bu2f Check my score Bru