Moeggesukkel sorg vir mense in nood - ons deel uit aan hulle - daar is hoop

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Die nood is groot - ons deel uit. 'n Boer wie sy naam nie genoem wil hê nie, het dit in sy hart goedgedunk om hierdie meel te skenk aan Boermedia. Ons het dit dadelik begin versprei aan plekke en organisasies wat verantwoordelik daarmee te werk gaan.
    Ek wil ook graag die meulenaar bedank vir sy aandeel in hierdie groot harts-aksie. Julle loon sal groot wees. Dankie HemelVader vir U voorsienigheid.
    Indien jy 'n skenking wil maak - ons help graag.
    Moeggesukkel #Boermedia

ความคิดเห็น • 5

  • @wehmeyer875
    @wehmeyer875 ปีที่แล้ว +1

    Amen 🙏

  • @boermedia
    @boermedia  ปีที่แล้ว

    Koot@boermedia.co.za

  • @TheRaedwolf
    @TheRaedwolf ปีที่แล้ว +2

    Hoe kan ons help? Wie Kontak ons?

    • @boermedia
      @boermedia  ปีที่แล้ว +1

      Stuur vir ons 'n epos aan koot@boermedia.co.za

  • @DT-ez3ll
    @DT-ez3ll ปีที่แล้ว

    DIE MUSIEK IS REGTIG NIE NODIG NIE. DIE GESPREK IS SO WAARDEVOL EN HART ROEREND DAT DIE MUSIEK DIT HEELTEMAAL OOR HEERS.