Hierdie is 'n kultuurontploffing - Suzette vertel ons hoe om ons kultuur te verryk.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ต.ค. 2024
  • Moenie toelaat dat ons volk kultuur armoede beleef nie - kom neem deel en raak betrokke by die kultuurontploffing onder ons volk!! Daar is 'n groot ontwaking en dit is mooi!!
    Kom kuier saam by die Erfenisfees!! My erfenis is vir my mooi!
    #boermedia #erfenisfees #boeremusiek #volkspele #boeredanse #kanonskiet #sweepklap #perdry #juksei #boeresport #kettieskiet #stokbrood #braai #boerbrood #ossewaens #erfenisisgroot #voortrekkermonument #pioniersmuseum #propatriamuseum #voorlaaiers #swartkryt
  • เพลง

ความคิดเห็น • 1

  • @guytero8812
    @guytero8812 15 วันที่ผ่านมา +2

    Dis 'n wonderlike idee om die welsyn van die Volk te bevorder in hierdie moeilike tye.