Kommunikasie in verhoudings - Spreekkamer | 25 Julie 2022 | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ก.ค. 2022
  • Kommunikasie in verhoudings - Spreekkamer | 25 Julie 2022 | kykNET
    Kliniese sielkundige Melody Pick deel die groot kommunikasie-sondebokke met ons, wat veroorsaak dat verhoudings skipbreuk ly. Sy gee ook raad oor positiewe interaksies wat die negatiewe kommunikasie-patrone kan neutraliseer.
    Communication in relationships - Spreekkamer | 25 July 2022 | kykNET
    Clinical psychologist Melody Pick shares the communication styles that inevitably signal the end of relationships. She also gives some advice about positive interactions that can help neutralise the negative patterns.
    ---
    Wees deel van kykNET se TH-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น •