Verander jou houding oor geld - Spreekkamer | 1 Augustus 2022 | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ส.ค. 2022
  • Verander jou houding oor geld - Spreekkamer | 1 Augustus 2022 | kykNET
    Life coach Maryke Groenewald verduidelik die impak wat 'n negatiewe houding oor geld op jou finansies kan hê. Sy gee raad oor hoe 'n mens in finansieel-uitdagende tye, steeds 'n oop kop en positewe houding oor jou geldsake kan kweek, om sodoende beter finansiële besluite te maak.
    Change your attitude about money - Spreekkamer | 1 August 2022 | kykNET
    Life coach Maryke Groenewald explains the impact a negative attitude towards money may have on your finances. She gives advice about maintaining an open mind and positive outlook about money, eben when times are tough.
    ---
    Wees deel van kykNET se TH-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น •