Rook & Drink Episode 8

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Episode 8 - Heel lamskotelet-snit toegedraai in varklies met ‘n tiemie, knoffel, koljander, gepekelde ui en songedroogde tamatie pesto tussenin, bedien met lemoenpampoentjies en ‘n murg en mosterd sous. Ook: slap hakskeentjies stadig in varkvet gerooster en gebraaide murgbene.

ความคิดเห็น • 9

  • @philipbarnard497
    @philipbarnard497 3 ปีที่แล้ว

    Beste series ooit! Will nou als rook en braai terwyl brannewyn drink hier in Engelsland :(Dankie vir als wat jul doen. Baard, Bos en Kos ook baie geniet!Hou die blink kant Bo en hou aan met wat jul doen.

  • @janvanhuyssteen6808
    @janvanhuyssteen6808 4 ปีที่แล้ว

    Heerlik. Doen vandag vir Braaidag ete. Dankie.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 3 ปีที่แล้ว +1

    Ei Baie bly om jou te sien hoe om kos te maak 👍👍👍👍

  • @miavos3610
    @miavos3610 ปีที่แล้ว

    Julle ouens moet asb nie spoed verloor nie!! Julle hou ons mense aan die gang 🏆🏆
    By the way, ek sou vinnig en skelmpies al daai vette afgesteel en verorber het.

  • @SuperOle2011
    @SuperOle2011 ปีที่แล้ว

    Broer... groot ASB maak nog van hierdie videos?????

  • @daniemalan3268
    @daniemalan3268 2 ปีที่แล้ว

    Ek seer die vidoe

  • @henningjoubert5949
    @henningjoubert5949 4 ปีที่แล้ว

    Dit was nou heerlik!

  • @radameer
    @radameer 3 ปีที่แล้ว +2

    Pork belly in afikaans is buikspek