Lamb Champs Seisoen 2 Episode 1 | James Kemp

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • In die eerste episode van Lamb Champs 2023 gaan kuier ons by James Kemp. Ons maak musiek om die kampvuur, voer ʼn wetenskap eksperiment uit en gaan ondergronds met ons kosmaak.

ความคิดเห็น • 4

  • @mornescheepers3649
    @mornescheepers3649 ปีที่แล้ว

    Mooi man!!

  • @AdriaanMuller-ns6cg
    @AdriaanMuller-ns6cg 5 หลายเดือนก่อน

    Meyer ons geniet jou program ou maat,bring daai resepte 11:44

  • @Caprivi-Judge
    @Caprivi-Judge 7 หลายเดือนก่อน +1

    N afrikaanse kanaal met n engelse naam?? Nonsens.

  • @deonvanloggerenberg3711
    @deonvanloggerenberg3711 ปีที่แล้ว

    Toe ek n Klein seuntjie was wat skaars kon praat. Maak my ouma n skaap kop in die oond gaar. Ek het toe so iets nog nooit gesien nie. Vra ek my ouma, ouma is dit hond? Hond gebraai? Soos die storie loop het ek tot vandag toe nooit hond geeet nie.....😂😂