Your language sounds lovely. I don't understand any of it but I could listen to it all day. Orania is a wonderful place. Congratulations on all you have achieved.
Wel gedaan, dis netjies -- vra net die orkes om bietjie sagter te speel... hoekom nie Boere "jazz"? Dalk eerder 'n volkseie agtergrond instrument/ deuntjie -- ek verstaan daar is seker nie so iets beskikbaar nie, dalk inspireer dit een van ons mense. Op 'n ernstiger noot: Is daar 'n gym/ gimnasium op Orania?! Ek vra namens 'n vriend :) :) NS - ons kort "Boere kibbutze" -- soos destyds in desperate tye (laat 1800's) in Israel ontstaan het.
Ek was jaaaare terug deel vd Orania Beweging totdat ek besef het dat dit vir my geen voordeel ingehou het nie. Ek het vir jare my bydrae betaal en toe ek navraag doen of ek darem n voordeel op behuising gaan kry wanneer ek aftree en soontoe verhuis, toe was die antwoord nee. Dus het ek vir jare betaal aan n voordeel vir die wat in Orania woon, maar met geen voordeel vir my nie. Ek moes werk onder die ANC en my geldjie na Orania stuur met geen toekomstige voordeel vir my nie. Dus het ek toe maar my bydrae gekanselleer. Ek woon nou op Kleinfontein in my eie huis wat ek goedkoop kon koop.
Die lidmaatskap is nie 'n belegging waar jy 'n opbrengs realiseer of aftree voordeel geniet nie. Jou verstanding rondom die idee was verkeerd, nie die idee nie.
Dit gaan oor ons as volk, se voortbestaan. Daarvoor betaal ek maandeliks eiendomsbelasting op 'n erf waarop ek selde kom! Dis my stukkie Afrikanerhartland waarvoor ek dankbaar is.
Ons ondersteun die beweging met ons bydraes vrywilliglik. Daar word nêrens gesê dat daar 'n voordeel vir jou sal wees nie. Jy kry die geleentheid om ander in staat te stel om te bou aan die beweging wanneer omstandighede jou keer om dit self te doen. Die geleentheid was definitief daar om ook te belê in eiendom of geld wegsit in Orania, wat jou die geleentheid sou gee om oor 'n tydperk jou tuiste te skep in Orania.
Baie professioneel aangebied. Mooi so!
Your language sounds lovely. I don't understand any of it but I could listen to it all day. Orania is a wonderful place. Congratulations on all you have achieved.
Baie mooi aangebied, ek het hierdie video baie geniet
Dis BAIE Lekker om na positiewe gesprekke te luister in vandag se tyd Dankie!!!!!!
I love Orania content, I NEED to learn this language...
Put some English subtitles if possible
Is vir Afrikaners
dit is n lekker plek.
Baie goeie program! Trots om op julle!
Wel gedaan, dis netjies -- vra net die orkes om bietjie sagter te speel... hoekom nie Boere "jazz"? Dalk eerder 'n volkseie agtergrond instrument/ deuntjie -- ek verstaan daar is seker nie so iets beskikbaar nie, dalk inspireer dit een van ons mense. Op 'n ernstiger noot: Is daar 'n gym/ gimnasium op Orania?! Ek vra namens 'n vriend :) :) NS - ons kort "Boere kibbutze" -- soos destyds in desperate tye (laat 1800's) in Israel ontstaan het.
Stuur gerus jou vrae na hierdie skakel - forms.gle/GdoprYR129h6jhFP8
Hoeveel kos die ORANIA JAARBLAD? Goudwilger 6 Kuilsrivier Kaapstad
Hoeveel kos die ORANIA VOLKSGESKIEDENIS Boek??
Hoe kan ek met 'n eiendomsagent in aanraking kom, ons stel in 'n kleinhoewe of 'n burger erf belang.
ALSJEBLIEFT STOP die nutteloze achtergrond muziek jullie hebben het NIET nodig.... ik wens jullie uit de grond van hart succes
Ek was jaaaare terug deel vd Orania Beweging totdat ek besef het dat dit vir my geen voordeel ingehou het nie. Ek het vir jare my bydrae betaal en toe ek navraag doen of ek darem n voordeel op behuising gaan kry wanneer ek aftree en soontoe verhuis, toe was die antwoord nee. Dus het ek vir jare betaal aan n voordeel vir die wat in Orania woon, maar met geen voordeel vir my nie. Ek moes werk onder die ANC en my geldjie na Orania stuur met geen toekomstige voordeel vir my nie. Dus het ek toe maar my bydrae gekanselleer. Ek woon nou op Kleinfontein in my eie huis wat ek goedkoop kon koop.
Die lidmaatskap is nie 'n belegging waar jy 'n opbrengs realiseer of aftree voordeel geniet nie. Jou verstanding rondom die idee was verkeerd, nie die idee nie.
Ook, dit hou indirekte voordele vir jou in, maar nie noodwendig iets wat jy in geld gaan terug kry nie.
Lidmaatskap is nie 'n polis nie.
Dit gaan oor ons as volk, se voortbestaan.
Daarvoor betaal ek maandeliks eiendomsbelasting op 'n erf waarop ek selde kom!
Dis my stukkie Afrikanerhartland waarvoor ek dankbaar is.
Ons ondersteun die beweging met ons bydraes vrywilliglik. Daar word nêrens gesê dat daar 'n voordeel vir jou sal wees nie.
Jy kry die geleentheid om ander in staat te stel om te bou aan die beweging wanneer omstandighede jou keer om dit self te doen.
Die geleentheid was definitief daar om ook te belê in eiendom of geld wegsit in Orania, wat jou die geleentheid sou gee om oor 'n tydperk jou tuiste te skep in Orania.