SUPERCAST DVD Vol 58 (Vaaldam)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 มี.ค. 2020
  • In hierdie onsekere tye met die Corona virus het Schalk en Bennie weggebreek na die Vaaldam waar dit relatief veilig is, en n hengel dag gaan geniet.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 40

  • @francoispieterse7371
    @francoispieterse7371 4 ปีที่แล้ว

    Altyd awesome om jou te sien hengel Schalk dankie weereens vir al die info ons waardeer jou.

  • @kittaljaard705
    @kittaljaard705 4 ปีที่แล้ว +2

    Great manne! Nog n top dvd van Super Cast. Is n top fan van julle dvds en produk. Hou so aan en kan nie wag om die nuwe voer aan die hande te kry nie.👍👍👍👍👍😉👌

  • @johandutoit7711
    @johandutoit7711 4 ปีที่แล้ว +1

    Spiderman spiderman ........ Hehehehe dankie vir nog m lekke video julle hou so aan.

  • @dorothybotha5182
    @dorothybotha5182 4 ปีที่แล้ว +1

    Hi Supercaste ek is nou eers 13 en n baie groot supercaste fan

  • @bassbazookas6207
    @bassbazookas6207 4 ปีที่แล้ว +3

    Lekker boys

  • @wimpiejansenvanvuuren4436
    @wimpiejansenvanvuuren4436 4 ปีที่แล้ว +2

    Is die nuwe voer al beskikbaar by Fish and Camp in Potch?

  • @ruankoorts6800
    @ruankoorts6800 4 ปีที่แล้ว

    Awesome video. Het baie geleer. Sal Julle by Schoemansville by hartbeespoort gaan vang asb

  • @aftermarket6944
    @aftermarket6944 3 ปีที่แล้ว

    Great Video, does one have to be a member of Rpa to fish there? Cant find any info on their website

  • @henrymeiring3404
    @henrymeiring3404 4 ปีที่แล้ว +1

    Supercast is al wat ek koop maar deesdae raak die voer onkoopbaar duur

  • @rochellelolo7524
    @rochellelolo7524 4 ปีที่แล้ว

    Supercast bly lannie hou bja van dai boxs wat bennie gebruik kan ons dt koop

  • @marcclarkharcourts5744
    @marcclarkharcourts5744 4 ปีที่แล้ว

    Lekker Video.. How come you don't release the fish immediately? Or is it just to keep a total for the day

    • @bearberenstein5202
      @bearberenstein5202 4 ปีที่แล้ว +1

      A tradition which I wish more South African anglers would stop doing and start using unhooking mats more.

  • @dehanvandermerwe4947
    @dehanvandermerwe4947 4 ปีที่แล้ว +1

    Hey super cast team wil graag weet watse lb lyn gebruik SVB en watse maak is n goeie sterk maak

    • @thianvanzyl7702
      @thianvanzyl7702 3 ปีที่แล้ว

      Double x 5lbs hi-abrasion is sover die beste en mees krygbaarste lyn op die mark en ja die manne vang graag met hom omdat hy lekker sink dun en sterk is.

  • @fishingwarthog607
    @fishingwarthog607 4 ปีที่แล้ว +2

    Julie Bly Maar die mees konstant van Almal, well done

  • @stevenbambam8202
    @stevenbambam8202 4 ปีที่แล้ว +1

    Wat noe jy die kos wat jullu vir vis vang nodig het

  • @alex02streams77
    @alex02streams77 3 ปีที่แล้ว

    HAAAI !!! kwaad is hy nou hahahhaha

  • @alex02streams77
    @alex02streams77 3 ปีที่แล้ว

    Hi julle baie mooi gevang sal rerig eendag met julle wil vang ek gebruik ook sensation maar n 11 foot maar nie die 100% toeristing soos wat julle het nie (arme ou bennie )

  • @mikebester9937
    @mikebester9937 4 ปีที่แล้ว +1

    clarias gariepinus

  • @thianvanzyl7702
    @thianvanzyl7702 4 ปีที่แล้ว +1

    Well done julle... Wil net vra hoekom is julle FX nie meer so duk soos wat dit in die video lyk nie dis soos ñ spray deesdae

    • @jorgevaz5150
      @jorgevaz5150 4 ปีที่แล้ว

      Gebruik die boldip hulle is lekker duk👍

    • @stevenbambam8202
      @stevenbambam8202 4 ปีที่แล้ว

      Hoekom

    • @zandervanniekerk184
      @zandervanniekerk184 3 ปีที่แล้ว

      Omrede hulle wil hê die FX moet in die bol intrek en kleure en geure vrystel soos wat die bol blus. As jy die boldip koopnis hy lekker dik. Ek koop die boldip en sit dit net in ń glasbotteltjie.

  • @ruankoorts6800
    @ruankoorts6800 4 ปีที่แล้ว

    Hoe stuur ek vir julle n foto

  • @christiaanduvenhage8125
    @christiaanduvenhage8125 4 ปีที่แล้ว +2

    HOEKOM DIE KEIN VISIES DIE HEELTYD

    • @tiaanswanepoel2623
      @tiaanswanepoel2623 3 ปีที่แล้ว

      Hulle kan Mos nou nie se watse visse hulle Wil vang nie🤣🤣🤘

  • @tiaanswanepoel2623
    @tiaanswanepoel2623 3 ปีที่แล้ว

    Oom hoe kan ek oom in die hande kry

  • @cornelvandenheever2551
    @cornelvandenheever2551 4 ปีที่แล้ว

    Helo julle ek is baie bly om te sien dat die sakke kan oplos baie nace

  • @mohammedhassimpilodia9069
    @mohammedhassimpilodia9069 4 ปีที่แล้ว

    Praat bietjie engles asseblief oom Schalk

  • @christiaanduvenhage8125
    @christiaanduvenhage8125 4 ปีที่แล้ว

    HOU BAIE VAN JULLE VISVANG

  • @tristenvanbentum6825
    @tristenvanbentum6825 4 ปีที่แล้ว

    Waaneer vang jullu

  • @bearberenstein5202
    @bearberenstein5202 4 ปีที่แล้ว +2

    More policeman action please!! Nobody shows that type of action and I bet plenty people want to see that, who doesn't stare at the damn things for hours on end waiting with baited breath!!! Come on dobbetjie action bru!!

    • @rubenkies3105
      @rubenkies3105 3 ปีที่แล้ว +2

      Go look at let's go fishing
      Ll signature series for life

    • @bearberenstein5202
      @bearberenstein5202 3 ปีที่แล้ว

      @@rubenkies3105 Watch it all the time, where have you seen the dobbertjie action?

  • @Reaper-xy1bc
    @Reaper-xy1bc 2 หลายเดือนก่อน

    Die katrole is so ver ma tog so naby