Roodeplaat se treine! (Saam met Barend Breedt en Pieter Bouwer)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 มี.ค. 2022
  • Dis die heel eerste keer dat Barend Breedt by Roodeplaat gaan hengel en hy kry dit reg om die klein vis mooi aan die gang te kry, asook die treine aan die lyn. Pieter Bouwer en Werner Lubbe kry ook van daardie treine aan, maar hoeveel kry hulle geland? Geniet 'n baie opwindende en insiggewende video!
    Become a Member: foranglers.co.za/become-a-mem...
    Dress like us: foranglers.co.za/apparel/
    Instagram: / foranglers
    / the_bank_angler
    / stywelynetightlines
    / thecarpangler
    Facebook: / thebankangler.dieoewer...
    / thecarpangler
    / stywelyne
    / thebassanglermagazine
    Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends

ความคิดเห็น • 23

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard5921 2 ปีที่แล้ว +3

    Salute manne, weereens baie goeie hengel inhoud. Dankie, en ook aan die Legend Barend Breedt 🙋‍♂️

  • @davidwhite9904
    @davidwhite9904 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek het dit Baie geniet

  • @shanewallace1378
    @shanewallace1378 2 ปีที่แล้ว +2

    Alweer n awesome video oom werner💥🔥🙌

  • @dewaldvanrooyen1650
    @dewaldvanrooyen1650 2 ปีที่แล้ว +2

    Proudukte werk vir die viesies

  • @rufusbock6676
    @rufusbock6676 2 ปีที่แล้ว +1

    Mooi video

  • @franco_9367
    @franco_9367 2 ปีที่แล้ว

    Goeie video.

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 ปีที่แล้ว

    Promote angling in Orania, at their section of the Orange river !?!

  • @daniefourie8181
    @daniefourie8181 ปีที่แล้ว

    Watter oewer by roodeplaat meneer ???

  • @jonaadams4279
    @jonaadams4279 2 ปีที่แล้ว

    Nice video I like the detail you give , so how do I get in at sable hills?

  • @shakirasamuels7036
    @shakirasamuels7036 2 ปีที่แล้ว +1

    I will saam gaan

  • @wollie4358
    @wollie4358 2 ปีที่แล้ว +1

    Waar was dit by roodeplaat. Regtig goeie video

  • @reginaldadams5095
    @reginaldadams5095 2 ปีที่แล้ว

    Is hierdie plek oop vir die public?

  • @biggamehunter_78
    @biggamehunter_78 2 ปีที่แล้ว

    Was julle al by Neville se nuwe winkel?

  • @lehlekisogeorge8351
    @lehlekisogeorge8351 2 ปีที่แล้ว

    Waar is die plek hulle vang die Vis en word publieke mense toegelaat