Piet du Toit Wildbedryf Veiling

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ย. 2024
  • Die Piet du Toit Wildbedryf Veiling was die eerste groot veiling van 2017 en ook Wildswinkel se eerste veiling van die jaar. Dit is gehou 11 Februarie by Wildswinkel se lokale in Bela-Bela. Die algehele omset vir die dag was R 110 791 000.

ความคิดเห็น •